Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Te Waterkant 18

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madeleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Te Waterkant 18
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ruth K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth K

Was heerlik ontspannend.

Was heerlik om aan die slaap te raak met die see se branders in jou ore. Baie lekker braaiplek.

Tersia L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia L

Very pleasant stay.

This is a lovely apartment and well equipped. The hostess communicated with us continuously and made us feel very welcome.

Dirk K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K

Dit was 'n lekker vakansie. Beste ligging, see-uitsig en skoon netjiese plek. Vriendelike ontvangs.

Vriendelike eienaar het ons tuis laat voet. Woonstel is skoon en netjies en by die strand. 'n Lekker uitspan plekkie. Baie dankie.

Te Waterkant 18 se terugvoer

Baie dankie! Kom kuier gou weer.

Te Waterkant 18
Anel S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S

Eenheid met 'n ongelooflike see uitsig.

Ons het 'n wonderlike ervaring gehad, van die vriendelike en behulpsame eienaars, die ruimheid, netheid en toegerustheid van die eenheid tot die ongelooflike see uitsig. Die ligging is fantasties.

Te Waterkant 18 se terugvoer

Baie dankie. Hoop julle kom kuier gou weer.

Te Waterkant 18
Leon N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon N

Goeie area, mooi uitsig, lekker braai-area.

Baie lekker gebly, en mooi area om in te bly.

Te Waterkant 18 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop julle kom kuier gou weer.

Te Waterkant 18
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East Beach-boulevard, Te Waterkant 18, Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3459a56e444daf4e552e046310cdd3c671c277433b1bd9c47450c9e9c454ee8f39451703d73da72d975af472c7f4460b798?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 East Beach Boulevard Te Waterkant 18 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.160658995158 22.109814848927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang