TeBeacon Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Fanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Adele W - Mei 2024
Algehele gradering
Sal TeBeacon beslis aanbeveel. Heerlik gebly!
Dirk K - Mrt 2023
Algehele gradering
Was daar vir 'n skool se hokkietoernooi.
Lynette M - Jan 2023
Algehele gradering
The place was spotless and we had a very nice stay, also East London is beautiful!
Lees meerZukiswa G - Mei 2022
Algehele gradering
Absolutely happy with our stay. The place exceeded our expectations.
Jonathan H - Jan 2022
Algehele gradering
Dis 'n baie lieflike plek om te ontspan.
Steph M - Des 2021
Algehele gradering
Het heerlik gebly by TeBeacon.
Nadia J - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Colin M - Des 2019
Algehele gradering
Excellent place, friendly service, would recommend to future clients including the president.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende plek, vriendelike diens, sal aanbeveel vir toekomstige kliënte, insluitend die president.
TeBeacon is 'n juweel van 'n plek. Nadat ek gesukkel het om geskikte akkommodasie in Oos-Londen te vind, het ek hierdie pragtige plek teëgekom. Die ontvangspersoneel was uitstekend. Esmarie / Ina, baie dankie vir julle diens. Die plek was skoon en ek kon nie fout vind nie. Ek het veral gehou van die braaigeriewe. Naby winkelsentrums en die strand. Die eienaar was vriendelik en ek het 'n goeie gesprek met hom gehad. Ek hou van die idee om heeltemal van die water- en elektrisiteitsnetwerk te wees. Wel gedaan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Christiaan C - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Ebrain J - Des 2019
Algehele gradering
What a beautiful place to stay at. Peaceful, neat and friendly management.
TeBeacon Accommodation se terugvoer
Good Afternoon Ebrain, We are so happy to hear & see you truly enjoyed your stay. Please do come back and spend more time with us. We enjoyed having you and your group with us. See you soon !!* Regards Management
Gielle D - Des 2017
Algehele gradering
Dit was baie rustig, naby winkelsentrum en lekker reën gekry.
TeBeacon Accommodation se terugvoer
Baie dankie.
Dit is heerlik om gaste soos julle te hê.
Hannelie B - Okt 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Johanna F - Okt 2014
Algehele gradering
Dit was so 'n lekker gasvrye ontvangs en onmiddellike hulp met WiFi, dat almal sommer dadelik tuis en op hul gemak voel!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beaconhurst-rylaan 58, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang