Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TeBeacon Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Sal TeBeacon beslis aanbeveel. Heerlik gebly! Heerlik gebly! Hierdie is ons huis weg van die huis as ons Oos-Londen besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Was daar vir 'n skool se hokkietoernooi. Baie goeie ligging en ruim kamer. Geen "loadshedding" a.g.v. batterye wat baie help. Ander geriewe soos swembad en eetkamer is baie goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2023

The place was spotless and we had a very nice stay, also East London is beautiful! The staff and owners are very friendly and made us feel at ease. Our units were serviced every day which is a plus with fresh towels and they also provide beach towels. I just didn't like the separate ironing room as you have to go there and iron before or after you shower which you prefer to do in your unit. The TV is a bit small as it's a bit far from the bed since you lie on your bed while watching TV. Our unit was close to the pool area and quiet times are 11pm-6am, with the result because of the heat some visitors came from the back units to come to swim early therefore we couldn't sleep late. The grass was also cut early morning at 8am and there were guys up and down with a wheelbarrow at 7am which also had us awake early. on New Years morning at our neighbours were arguing and making such a noise from 11pm-1am I actually sent a WhatsApp to the owners to make them aware. Wi-Fi was mostly available but was also off for a few hours every now and then. Other than that we had a lovely stay and thanks again for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zukiswa G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Absolutely happy with our stay. The place exceeded our expectations. The place was beautiful well maintained. Location was easy to find. Host was friendly and with good communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Dis 'n baie lieflike plek om te ontspan. Baie dankie aan die eienaar Fanie vir sy gasvryheid, hy laat 'n mens welkom voel met die eerste intrap. Weereens baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steph M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Het heerlik gebly by TeBeacon. TeBeacon was baie netjies, skoon en gerieflike verblyf. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Baie lekker! Die personeel was behulpsaam en vriendelik met aankoms en versoeke gedurende die bly. Die kinders het die swembad vreeslik geniet. Die eenheid was uitstekend, die televisies in die kamers was 'n plus gewees. Goeie ligging vir vakansiegangers! Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Uitstekende plek, vriendelike diens, sal aanbeveel vir toekomstige kliënte, insluitend die president. TeBeacon is 'n juweel van 'n plek. Nadat ek gesukkel het om geskikte akkommodasie in Oos-Londen te vind, het ek hierdie pragtige plek teëgekom. Die ontvangspersoneel was uitstekend. Esmarie / Ina, baie dankie vir julle diens. Die plek was skoon en ek kon nie fout vind nie. Ek het veral gehou van die braaigeriewe. Naby winkelsentrums en die strand. Die eienaar was vriendelik en ek het 'n goeie gesprek met hom gehad. Ek hou van die idee om heeltemal van die water- en elektrisiteitsnetwerk te wees. Wel gedaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2019

Uitstekend! Baie netjies, volledig toegerus, fantastiese diens. Ina was uit die hoogste rakke. Sy het 'n vyfster-buffet-ontbyt voorberei. Die kinders het die swembad baie geniet. Lugverkoeling het fantasties gewerk deur bedompige nagte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebrain J
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2019

What a beautiful place to stay at. Peaceful, neat and friendly management. We thoroughly enjoyed our stay with TeBeacon. We were treated like royalty from our arrival to our departure. Will gladly recommend this to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Fanie
TeBeacon Accommodation
Good Afternoon Ebrain, We are so happy to hear & see you truly enjoyed your stay. Please do come back and spend more time with us. We enjoyed having you and your group with us. See you soon !!* Regards Management

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaconhurst-rylaan 58, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d1430b3cfccd418f90fbf9d6cd14cf432ea63ece55cb24064f581a5688762bab9987530891f2fcd19f990fced850c704e60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 58 Beaconhurst Drive Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.971219 27.940934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang