Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Teddy Bear Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Askopweg 23B, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Teddy Bear Cottage is 'n knus, eko-vriendelike selfsorghuis met 'n privaat ingang op 'n gedeelde perseel in The Crags, Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping uit die besige stad.

Dié kothuis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n buitestort. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n driestapelbed. Gaste in hierdie 3 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n ruim dek met sitplek en draagbare braaigeriewe. Daar is 'n troeteldiervriendelike tuin en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kothuis maak van sonkrag, gas en reënwater gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Askopweg 23B, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Askopweg 23B, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0cfdda9e497ce0fa29df4ceed501ac696fb7b00cf0b195217acebf49236b74862ecaddc10acea2462a6b7d3784a2b9f128e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 9) 23B Askop Road The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.968878261109 23.469711830121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang