Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TEENdieBERG Adventure Farm

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elton D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Warm and wonderful. Friendly and welcoming hosts. Went the extra mile to assist where needed. Wonderful accommodation and setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Highly recommend for a tranquil getaway. A wonderful getaway destination with gorgeous views. Highly recommend. Not ideal access for a car but rather a 4x4.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlike rus. Heerlike plek om af te skakel. Goed toegeruste huisie en mooiste uitsig. Daar is drie huisies met twee slaapkamers elk - dus 'n perfekte plek vir 'n groep vriende of familie kuiers. Die pad mag 'n probleem wees tydens swaar reëns.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Peaceful and quiet. Nice, quiet and peaceful place to break away for a couple of days. I will recommend to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Peaceful getaway. We spent a wonderful 4 days at TEENdieBERG Adventure Farm. Fishing on the stunning dam. Went exploring around the farm. Braaied in the fort. A good time had by all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Very relaxing. Astonishing view, along with a relaxing environment. The stay at TEENdieBERG Adventure Farm completely exceeded my expectations, and I highly recommend this stay! Thank you to the owners for their hospitality and friendliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia L
1 nag
5.0
Jul 2023

Alhoewel dit kort was, was dit pragtig, sal vir seker weer boek! Ek was wel net nie bewus dat jy slegs daar kan kom met 4x4, alhoewel die gasvrou 'n kar voorsien het, sal ek net toekomstige gaste duidelik daarvan bewus maak! Pragtige plaas, fantastiese uitsig! TeendieBerg sien my vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leboeuf B
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Pragtige plek. Uitstekend vir 'n wegbreek van die geraas. Nie te ver van Riversdal, baie mooi area. Netjiese fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Stil en rustig. Ons het so lekker gekuier. Wen's net ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Waarde vir geld. Pragtige, skoon en veilige akkommodasie wat baie meer bied as wat die foto's en beskrywing sê. Ons kuier was besonders met Sanet wat ons van voor ons aankoms laat welkom voel het. Die akkommodasie is uitstekend voorberei en eksklusief met net 3 huisies om die dam. Was bevoorreg om bosbok en ratel by die dam te sien. Sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudebosch Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoUjSnr1aK60Mf1nHEBLW6CQ4HF6iQeb8OufVyx5ZL3G678e19n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Oudebosch Farm Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.984806781004 21.090146215936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang