Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Cottage @ TEENdieBERG Adventure Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudebosch Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Protea Cottage @ TEENdieBERG Adventure Farm is 'n lieflike selfsorg-eenheid wat op 'n werkende plaas aan die voet van die Langeberge tussen Heidelberg en Riversdal geleë is. Hierdie plaas van 900 hektaar word omring deur unieke vleilande aan die westelike en suidelike kante met die Langeberge in die noorde. Dit het 'n groot biodiversiteit en verseker ryk fauna en flora.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n mini-stoof en oond, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n sentraal geleë etenstafel en strek tot by die sitkamer wat met gemaklike sitplek ingerig is.

Die skuifdeure van die sitkamer maak oop na 'n patio met 'n ingeboude braai en buitesitplek en bied 'n lieflike uitsig oor die dam en berge.

Die plaas bied 'n groot en ruim lapa-area wat ideaal is vir gesinsbyeenkomste, en gaste het toegang tot 'n verskeidenheid doendinge op die plaas wat voetslaan, bergfietsry, blommekyk, visvang, roei, seil en voëlkyk insluit. Verder verskaf die plaas wol, skaapvleis, beesvleis, wintergraankos en blomme aan die mark.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Elton D
Saam met vriende
5.0
Warm and wonderful. Friendly and welcoming hosts. Went the extra mile to assist where needed. Wonderful accommodation and setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Nadine W
5.0
Highly recommend for a tranquil getaway. A wonderful getaway destination with gorgeous views. Highly recommend. Not ideal access for a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Retha D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rus. Heerlike plek om af te skakel. Goed toegeruste huisie en mooiste uitsig. Daar is drie huisies met twee slaapkamers elk - dus 'n perfekte...
Sien meer
Des 2023
Desiree H
Gesin met tieners
5.0
Peaceful getaway. We spent a wonderful 4 days at TEENdieBERG Adventure Farm. Fishing on the stunning dam. Went exploring around the far...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Christiaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Very relaxing. Astonishing view, along with a relaxing environment. The stay at TEENdieBERG Adventure Farm completely exceeded my expec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Oudebosch Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Protea Cottage @ TEENdieBERG Adventure Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudebosch Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoUjSnr1aK60Mf1nHEBLW6CQ4HF6iQeb8OufVyx5ZL3G678e19n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Oudebosch Farm Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.984806781004 21.090146215936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang