Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Teen die Randjie

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Natascha S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlik. Lieflike huis, heerlik ruim met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Goeie oornagstop in Prins Albert. Ons het lekker gebly. Die lugversorging was 'n redding en die huis gerieflik. Buite kuier area kan doen met 'n afdak vir skaduwee, maar verder was dit alles goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Host was very friendly. Ideal contained rear yard for our 3 dogs. Plenty of space for a family of 4. The house is in a peaceful setting away from the main street.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Salig, gevoel of die tyd hier kan stilstaan. Heerlike groot huis met skoon en netjiese beddegoed en badkamers. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Heerlik. Netjies skoon alles wat nodig is vir oornagverblyf. Water in die stort kan effens warmer gestel word asb.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nick Y
Kort verblyf
3.8
Mrt 2024

You won't find better value for money in Prince Albert. Plain old house up on the ridge (about 1km from Prince Albert central) with all you require for self-catering. And with air conditioning in my double bedroom, I thought it was excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Barry K
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2024

Comfortable, but with faults. WiFi would have been great, fridge/freezer was very noisy day and night. Front door access is not conducive for wheelchair or the elderly (step down was high).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Johan K
1 nag Gesin met klein kinders
2.4
Jul 2024

Gelukkig was dit net vir een aand. Die plek was netjies, dankie, maar dit is nie vir ouer mense geskik nie - te veel "trappe" / "vlakke van gelykheid van vloere". By ingang hoë trap en agterdeur trappe geen handreelings.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Junaidon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Stil en rustig. Dit was baie gerieflik en baie stil en ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Gerieflik. Ons is vriendelik ontvang en die huis is baie netjies en gerieflik geleë, veral as jy kom om die dorp te verken. Die groep se insae agterna: Kan daar nie asb. 'n afdak gemaak word by die braai nie, die weer was nou nie in ons guns en ons kon nie juis braai of buite sit nie. Dan was kamer "4" gesluit, en die 1 couple wat die kamer met net 2 enkelbeddens gebruik het se die beddens was ongerieflik, meer vir kinders bedoel as vir volwassenes. Verder het ons baie lekker gekuier, daar is regtig baie om te doen en sien in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 149

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 8, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4MDZmZTBmLWExMjQtNDJhYS1iMzkzLTdhNWY2YmFhMDc1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 26 5 1 5 8 Klip Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.230685008563 22.029163688421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang