Teen die Randjie
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipstraat 8, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Teen die Randjie is in Prins Albert geleë en bied gehalte- en bekostigbare verblyf. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriendegroep. Die huis is in 'n stil en veilige omgewing naby verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers, Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 3 slaapkamers met lugversorging. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak het.
Die kombuis is toegerus met alles wat nodig is vir selfsorgverblyf. Daar is 'n leefarea met gemaklike banke en 'n TV, en 'n stoep met 'n ruim braai-area.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek tydens hul verblyf.
Dinge om te doen in Prins Albert:
Ontspan net, slaap laat, stap deur die dorp, kyk die pragtige ou geboue, kuier met die 'locals',
Moenie die markie mis op 'n Saterdagoggend nie. Die plaaslike inwoners verkoop hul goedere en kuier lekker saam. Koffie en Pannekoek is van die groot wenners.
Gay's Dairy het heerlike volroom melk, yoghurts en die heerlikste kaas wat op die Bloutrein bedien word ook.
Maak seker jy bespreek 'n spooktoer by Ailsa op 021-5411211 vir ongelooflike inligting oor Prins Albert - dis nie net spookstories nie, daar is hope interessante inligting. Vir nog inligting, kyk op www.thestoryweaver.co.za.
Geniet ons vele Koffiewinkels, restaurante en snuisterywinkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 162
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Klipstraat 8, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Teen die Randjie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipstraat 8, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang