Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Teen die Randjie

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 8, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Teen die Randjie is in Prins Albert geleë en bied gehalte, bekostigbare verblyf, ideaal geskik vir 'n gesin of groep vriende. Die huis is in 'n stil, veilige area geleë en is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante en baie besienswaardighede.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die ander 3 slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens. Daar is 3 slaapkamers met lugversorging. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die tweede badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak toegerus is. .

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste benodig vir 'n sorgvrye, selfsorgverblyf. Daar is 'n leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV en 'n patio met 'n ruim braai-area.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Natascha S
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Lieflike huis, heerlik ruim met alles wat nodig is.
Jan 2024
Arina S
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie oornagstop in Prins Albert. Ons het lekker gebly. Die lugversorging was 'n redding en die huis gerieflik. Buite kuier area kan doen met 'n afdak...
Sien meer
Des 2023
Raymond F
Gesin met tieners
5.0
Host was very friendly. Ideal contained rear yard for our 3 dogs. Plenty of space for a family of 4. The house is in a peaceful setting...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Junaidon M
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig. Dit was baie gerieflik en baie stil en ons het dit baie geniet.
Jun 2023
Belinda N
Saam met vriende
4.8
Gerieflik. Ons is vriendelik ontvang en die huis is baie netjies en gerieflik geleë, veral as jy kom om die dorp te verken. Die groep se insae agterna...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 149

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Klipstraat 8, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Teen die Randjie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 8, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4MDZmZTBmLWExMjQtNDJhYS1iMzkzLTdhNWY2YmFhMDc1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 26 5 1 5 8 Klip Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.230685008563 22.029163688421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang