Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tegwaan Acorn Tiny House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaaihoek-weg, Plaas 34, Doornhoek, Erfdeel 54, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tegwaan The Acorn Tiny House is 'n knus selfsorgeenheid op 'n plaas in Waterval Boven, Mpumalanga. Hierdie area is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, visvang, bergfietsroetes en ikoniese natuurlike besienswaardighede, soos die Elandsrivier-waterval, bekend.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. 'n Droë kompostoilet is in 'n aparte ablusie-eenheid, 30 m vanaf die eenheid geleë. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en yskassie toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2.

Gaste kan in 'n lieflike tuin met buitesitplek en 'n draagbare braai ontspan. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, voetslaanroetes, visvang, voëlkyk, rotsklim, bergfietsry en Sondagoggend-joga. Tegwaan Country Getaway bied ook kamer- of tuinbehandelings deur 'n vennootskap met Crystal Healing Mobile Spa.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Swem

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Balthazar Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Slaaihoek-weg, Plaas 34, Doornhoek, Erfdeel 54, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaaihoek-weg, Plaas 34, Doornhoek, Erfdeel 54, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9824e6c04a2c9dbac123b03e38ad64540727c0f2421344afeac3a1cd6b959b1169951243b8e94cb39141fdfa6f2929603cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense Slaaihoek Road Farm 34, Doornhoek, Portion 54 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.661301950855 30.345209291996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang