Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tehillah

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Franslaan 23, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tehillah bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenheid op die eienaar se perseel in Klerksdorp, Noordwes. Dit is ideaal vir 'n paartjie op soek na 'n lekker wegbreek.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi in die slaapkamer.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Die eenheid het sonpanele om beurtkrag te vermy.

Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep, perfek vir 'n oggendkoffie.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ligging

  • Franslaan 23, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Franslaan 23, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f2ab177034ec602cfebb605b0207c6c87a1e0b5baa9db13feb3034a2e5ae4acc0b4e2e25ab523b0bfcfcb158304aac5142d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 23 Frans Avenue Klerksdorp 2571 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -26.841996383916 26.650562637079
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem