Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tehillah Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Otto S
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Netjiese kamer met klomp geriewe, pragtige tuin met mooi uitsig en vriendelike mense. Die kamer was netjies gewees. Nuut uitgeruste fasiliteite. Groot pragtige tuin met mooi uitsigte van die berg. Lekker braaiplek. Vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Clivia was perfect for us and we would request is for future stays. Only note that there is an interleading door if there are noisy neighbours. My only complaint to Fransie was that there were old magazines in the room. This is my pet hate, so she immediately brought some with an apology that they were in Afrikaans. No matter to me, even took some Afrikaans recipes away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie gerieflik en luuks. Fransie het ons baie vriendelik ontvang. Baie mooi stylvolle en ruim kamer. Niks is afgeskeep nie, van die heerlike koffie, goeie linne en handdoeke tot die lekkerruik seep was vir ons 'n bederf! Ons het vir die naweek saam met vriende daar tuis gegaan nadat ons 'n sewe dag staproete voltooi het, daar was selfs waspoeier in die badkamer se laai om ons stowwerige klere van die stap te was. Die verblyf is baie privaat en kyk uit oor hulle pragtige tuin met hoë bome. Dis in 'n stil en rustige omgewing. Ons sal beslis weer daar bly en dit ook vir vriende en familie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinka N
1 nag
5.0
Apr 2022

Oornag rusplek vir my en my ma na lang rit vanaf Kaap. Tehillah is nog mooier as op die internet foto's. Kamers is pragtig, beddens slaap soos 'n droom en dit is silwerskoon en netjies. Alles wat mens nodig het, is in die kamers. Selfs kussings vir die stoele op die stoep. Ons het Clivia en Kanferfoelie geboek en kon die binnedeure oopmaak en dus dit as een eenheid geniet wat dit natuurlik lekker en makliker maak met kommunikasie, saam kos maak ens. Ons het oorweeg om weer daar te boek met ons terugkoms, maar hul was reeds vol vir daardie datum. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolette
Tehillah Guest House
Baie dankie Marinka, vir jou mooi resensie. Sal heerlik wees om julle weer te ontvang, kom kuier gerus wees.

Kim G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Great owner and location. This was such an amazing find - it will be our regular "go-to" when in George. The location is breathtaking, the owner is simply amazing and made us feel so incredibly welcome. It was an unforgettable experience and we loved every moment. We had our infant baby with us and she was warmly welcomed too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolette
Tehillah Guest House
Thank you Kim, for your lovely review. Please visit us again.

Rene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Die tuin is 'n lushof met 'n heerlike swembad. Japie en Fransie is baie aangename gasheer en -vrou. Die kamer is baie smaakvol met 'n kombuis wat alles bied. Die natuur en hul tuin is 'n lushof. Sal beslis weer 'n besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Rustig en baie mooi. Beste ligging in George.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Ons het baie lekker gekuier. Het baie tuis gevoel. Vriendelike verwelkoming. Pragtige gastehuis om tuis te gaan. Asemrowende tuin. Eenhede baie netjies en smaakvol. Rustige en stil omgewing. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor B
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Ongelooflike lekker verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luschanté C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Asemrowende uitsig. Wat 'n mooi plek. Tops! Plek was netjies sal enige tyd weer besoek. Het die entertainment baie geniet. Dit was tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Hop Gardens 10, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqWxxxPvKHzCx0B9I6Ooorde1E2Lsro4oYzjRkfU3Oqo9EKIO7y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 10 The Hop Gardens Fernridge 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.942798 22.465342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang