Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tehillah Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Riette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

A home away from home, really relaxed and enjoyed the stay. Venue had everything we needed. Tuin Kothuis was perfect for what we needed. Nice and spacious and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie lekker! Ons het dit geniet. Die verblyf het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit is mooi, netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
Tehillah Guest House
Dankie Alicia vir jul resensie. Bly julle het jul verblyf geniet. Johan en Rita

Clinton M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was absoluut heerlik gewees. Ek sal verseker weer besoek en sal die Tehillah aanbeveel vir almal. Dit was a perfekte wegbreek, die tuin is so pragtig, en maak a mens dankbaar om in die natuur te sit en te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
Tehillah Guest House
Dankie Clinton vir jou terugvoer. Kom kuier weer vir ons. Johan en Rita

Edgar C
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2024

Pleasant. Our stay was short but pleasant and convenient. The facility is well kept and homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Teresa K
1 nag
5.0
Feb 2023

Nice. Loved it. It was quite beautiful and welcoming. Will love to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
Tehillah Guest House
Thanks Teresa, come visit us again. Johan and Rita

Diounn M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Warm, friendly, polite, clean. We thoroughly enjoyed our short stay. We were well received and the accommodation at Tehillah Guest House was suitable for our overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Diounn M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Perfect for the occasion. The hosts were very helpful and polite. The guest was clean and tidy, and I felt comfortable and at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Neil B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Goeie waarde vir geld. Baie vriendelike mense. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Convenient and comfortable with everything we needed. Our host Rita was warm and friendly. The room was conveniently situated, comfortable, and had everything we needed for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
Tehillah Guest House
Dankie Debbie, vir jou resensie. Dit was 'n voorreg om verblyf te kon gee en ek is bly julle het dit aangenaam gevind. Groete Johan en Rita

Talita P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Heerlike, netjiese verblyf teen 'n sakpas prys. Baie vriendelike ontvangs, netjiese eenheid met heelwat ekstras, naby aan winkels. Ruim, gemaklik en beslis waarde vir geld. Sal hul definitief aanbeveel. 5 min se ry na Die Woud trouplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
Tehillah Guest House
Dankie vir julle resensie, Talita. Groete, Johan en Rita

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ixia-straat 2, Caledon, 7195, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1C61Cxqzan1x8wRtqVCnuCBOXNcanev5b5A3zXPpjAh9ocw1GR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 2 Ixia Street Caledon 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.229437 19.431522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang