Tehillah Guest House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ixia-straat 2, Caledon, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Tehillah Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die bekoorlike dorpie Caledon. Die dorp skuil aan die voet van die Swartberge en is bekend vir sy warmwaterbronne.
Die bekoorlike gastehuis is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers en bied verblyf in 'n keuse van 2 privaat eenhede. Die eenhede is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die eerste eenheid 'n dagbed het om 'n derde gas te akkommodeer. Die eenhede het en suite-badkamers met óf 'n stort óf 'n bad en stort.
Daar is 'n yskassie, mikrogolf, TV, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kluis in elke eenheid. Veilige parkeerplek en gratis WiFi word voorsien.
Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Caledon Casino, Venster Kloof Natuurtuin, Caledon Museum, natuurlike warm mineraalbaddens, voetslaan, 4x4-roetes en gholf in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ixia-straat 2, Caledon, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Tehillah Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ixia-straat 2, Caledon, 7195, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang