Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tehillah Tranquil Getaway

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Almapad 2, White River, 1241, Mpumalanga
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tehillah Tranquil Getaway is net 'n hanetreetjie van die wêreldbekende Krugerwildtuin af geleë en bied ongeëwenaarde toegang tot die natuurskoon en natuurlewe van hierdie pragtige streek. Dit is ook in die hartjie van die gewildste natuurlike besienswaardighede in die area geleë, wat die asemrowende Panoramaroete, die pragtige Blade Canyon-rivier en God's Window met sy panoramiese uitsigte oor die Laeveld insluit.

Dié dubbelverdieping-vakansiehuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Albei slaapkamers is op die boonste vloer geleë en elkeen het 'n platskerm-TV, 'n yskassie en 'n tee- en koffiemaakstasie.

Die kombuis is op die onderste verdieping geleë en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n binnebraai-area en 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en gratis WiFi is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Almapad 2, White River, 1241, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Almapad 2, White River, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ba9bb7709b5e363d17b0ae9584e398d793139735c04090813522d2e14022611782ee47fe6fc3489cee769a94c4d833354a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 2 Alma Road White River 1241 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-19:00 11:00 -25.327146003144 31.008315119014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang