Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tehillah Tranquil Getaway

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Almapad 2, White River, 1241, Mpumalanga
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tehillah Tranquil Getaway is naby die wêreldbekende Krugerwildtuin en bied ongeëwenaarde toegang tot hierdie pragtige streek se natuurskoon en -lewe. Dit is ook in die hartjie van die gewildste natuurlike besienswaardighede van die area geleë, wat die asemrowende Panoramaroete, pragtige Blade Canyon-rivier en God's Window met 'n panoramiese uitsig oor die Laeveld insluit.

Dié dubbelverdieping-vakansiehuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Albei slaapkamers is op die boonste verdieping en elkeen het 'n platskerm-TV, yskassie en 'n koffie- en teemaakstasie.

Die kombuis is op die onderste verdieping en is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n binnebraai-area en 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en gratis WiFi is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Almapad 2, White River, 1241, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Almapad 2, White River, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ba9bb7709b5e363d17b0ae9584e398d793139735c04090813522d2e14022611782ee47fe6fc3489cee769a94c4d833354a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 2 Alma Road White River 1241 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-19:00 11:00 -25.327146003144 31.008315119014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang