Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Telestai Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Arina M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Gerieflike sentrale verblyf. My verblyf by Telestai Guest House was 'n aangename ervaring tydens die INNIBOSFEES. Ruim kamer - Stylvol gemeubileerd met kwaliteit Egiptiese linne. Gasheer/gasvrou en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt word bedien, wat 'n pluspunt is. Mooiste wense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Owen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing stay. Amazing and super friendly host. Great facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandazile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fabulous. Enjoyed every single moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Telestai Guest House
Thank you for your feedback.

Marinda L
1 nag
4.4
Mei 2024

Ons was in Witrivier vir 'n trou. Dankie vir julle gasvryheid en 'n lekker ontbyt.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Telestai Guest House
Thank you so much for your feedback.

Annelie W
1 nag
5.0
Jun 2023

Veilig, gerieflik, netjies en vriendelik. Geskik vir reisigers op besigheidsbesoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Telestai Guest House
Thank you so much.

Judy N
Kort verblyf
4.4
Des 2023

Home away from home. We had a lovely stay. Lovely homely house! Felt just like home. The host is the best! Super helpful and always smiling!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

James W
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2020

A pleasant stop over A really pleasant and relaxing holiday atmosphere. A delicious home cooked breakfast really made it special. The room arrangement with interleading door worked well for the family. Hosts Mike and Gladys were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Telestai Guest House
Good morning Thank you so much for your feedback Kind Regards Telestai Guesthouse

Belinda D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Sep 2020

Baie rustig en skoon. Baie gemaklike atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Telestai Guest House
Thank you so much for your feedback. Hope to see you soon.

Janie R
1 nag
4.8
Des 2019

Fantastiese gastehuis. Pragtige tuin met palmbome. Ontbyt is uit die boonste rakke. Swembad mooi kleur. Ek sal weer en weer kom! Baie dankie dat ons dit kon geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Telestai Guest House
Good day Janie, Thank you so much for your feedback.

Danel M
1 nag Gesin met tieners
3.2
Okt 2019

Was teleurgesteld. Slaap altyd by 'n huis in Witrivier. Het hier bespreek oor swembad, want die weer was baie warm. Op advertensie wys dit 'n heerlikke swembad, as hy water in het! Kinders kon nie swem in die hitte nie, want die swembad was leeg. Voel hul kon mens net in kennis gestel het. Sou dan nie daar bespreek het nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Elize
Telestai Guest House
Goeie middag dankie vir jou terugvoer. Ons vra om verskoning vir die swembad,daar was 'n ekkansie. Ons het gewag vir die sement om droog te word om die swembad. Dit is ons fout.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almaweg 1, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dd0befa85dad5289eee30de300a959cce3d21d82a2cf4bd34d7473b88a02ef2d881a1578c55c5820a1049c84022f3131d27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 1 Alma Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.326978860495 31.008865535259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang