Telestai Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Arina M - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflike sentrale verblyf.
Owen S - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing stay.
Thandazile M - Sep 2023
Algehele gradering
Fabulous.
Telestai Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback.
Marinda L - Mei 2024
Algehele gradering
Ons was in Witrivier vir 'n trou.
Telestai Guest House se terugvoer
Thank you so much for your feedback.
Annelie W - Jun 2023
Algehele gradering
Veilig, gerieflik, netjies en vriendelik.
Telestai Guest House se terugvoer
Thank you so much.
Judy N - Des 2023
Algehele gradering
Home away from home.
James W - Sep 2020
Algehele gradering
A pleasant stop over
Telestai Guest House se terugvoer
Good morning
Thank you so much for your feedback
Kind Regards
Telestai Guesthouse
Belinda D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie rustig en skoon.
Telestai Guest House se terugvoer
Thank you so much for your feedback.
Hope to see you soon.
Janie R - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis.
Telestai Guest House se terugvoer
Good day Janie,
Thank you so much for your feedback.
Danel M - Okt 2019
Algehele gradering
Was teleurgesteld.
Telestai Guest House se terugvoer
Goeie middag dankie vir jou terugvoer. Ons vra om verskoning vir die swembad,daar was 'n ekkansie. Ons het gewag vir die sement om droog te word om die swembad. Dit is ons fout.
Jaco R - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met 'n huislike atmosfeer.
Telestai Guest House se terugvoer
Baie dankie Jaco, vir die mooi resensie. Ek is bly julle het dit by ons geniet.
Charlotte D - Apr 2017
Algehele gradering
Was wonderlik en baie lekker.
Telestai Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review. Dit is vir ons so lekker om te hoor as gaste dit by ons geniet.
Groete
Charleine
Adele S - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Telestai Guest House se terugvoer
Baie dankie Adele.
Nicky M - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike gastehuis!
Telestai Guest House se terugvoer
Baie Dankie
Zenta M - Aug 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Telestai Guest House se terugvoer
Dankie Zenta.
Bertus E - Jun 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier - baie dankie!
Telestai Guest House se terugvoer
Baie dankie Bertus.
Willem D - Des 2015
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid met 'n uitmuntende verblyf.
Telestai Guest House se terugvoer
Dankie Willem. Hoop om julle gou weer te sien.
Suelanie C - Nov 2015
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en gasvrye diens.
Telestai Guest House se terugvoer
Ek is baie bly julle het lekker gekuier.
Tarien V - Sep 2015
Algehele gradering
Stylvol, skoon, vriendelike diens en lieflike atmosfeer.
Telestai Guest House se terugvoer
Baie dankie Tarien.
Nelia V - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly in pragtige verblyf. Ideaal vir geleenthede by Rob Ferreira.
Telestai Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Alta B - Jul 2014
Algehele gradering
Die verblyf was uit die boonste rakke.
Susan V - Jul 2014
Algehele gradering
Aangenaam en baie gasvrye diens. Sal beslis weer teruggaan!
Madeleen W - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekke!
Herman H - Jun 2014
Algehele gradering
Overall acceptable.
Louvain B - Mei 2014
Algehele gradering
Lekke!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Almaweg 1, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang