Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Telestai Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Telestai Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Arina M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina M

Gerieflike sentrale verblyf.

My verblyf by Telestai Guest House was 'n aangename ervaring tydens die INNIBOSFEES. Ruim kamer - Stylvol gemeubileerd met kwaliteit Egiptiese linne. Gasheer/gasvrou en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt word bedien, wat 'n pluspunt is. Mooiste wense.

Owen S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen S

Amazing stay.

Amazing and super friendly host. Great facilities.

Thandazile M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandazile M

Fabulous.

Enjoyed every single moment.

Telestai Guest House se terugvoer

Thank you for your feedback.

Telestai Guest House
Marinda L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda L

Ons was in Witrivier vir 'n trou.

Dankie vir julle gasvryheid en 'n lekker ontbyt.

Telestai Guest House se terugvoer

Thank you so much for your feedback.

Telestai Guest House
Annelie W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie W

Veilig, gerieflik, netjies en vriendelik.

Geskik vir reisigers op besigheidsbesoeke.

Telestai Guest House se terugvoer

Thank you so much.

Telestai Guest House
Judy N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy N

Home away from home.

We had a lovely stay. Lovely homely house! Felt just like home. The host is the best! Super helpful and always smiling!

James W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James W

A pleasant stop over

A really pleasant and relaxing holiday atmosphere. A delicious home cooked breakfast really made it special. The room arrangement with interleading door worked well for the family. Hosts Mike and Gladys were friendly and helpful.

Telestai Guest House se terugvoer

Good morning
Thank you so much for your feedback
Kind Regards
Telestai Guesthouse

Telestai Guest House
Belinda D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda D

Baie rustig en skoon.

Baie gemaklike atmosfeer.

Telestai Guest House se terugvoer

Thank you so much for your feedback.
Hope to see you soon.

Telestai Guest House
Janie R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie R

Fantastiese gastehuis.

Pragtige tuin met palmbome. Ontbyt is uit die boonste rakke. Swembad mooi kleur. Ek sal weer en weer kom! Baie dankie dat ons dit kon geniet.

Telestai Guest House se terugvoer

Good day Janie,

Thank you so much for your feedback.

Telestai Guest House
Danel M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Danel M

Was teleurgesteld.

Slaap altyd by 'n huis in Witrivier. Het hier bespreek oor swembad, want die weer was baie warm. Op advertensie wys dit 'n heerlikke swembad, as hy water in het! Kinders kon nie swem in die hitte nie, want die swembad was leeg. Voel hul kon mens net in kennis gestel het. Sou dan nie daar bespreek het nie.

Telestai Guest House se terugvoer

Goeie middag dankie vir jou terugvoer. Ons vra om verskoning vir die swembad,daar was 'n ekkansie. Ons het gewag vir die sement om droog te word om die swembad. Dit is ons fout.

Telestai Guest House
Jaco R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R

Pragtige gastehuis met 'n huislike atmosfeer.

Vanaf die ontvang, tot pragtige kamer en lifelike ontbyt was dit 'n wonderlike vakansie ervaring. Telestai Gastehuis sal ons beslis weer volgende jaar sien!

Telestai Guest House se terugvoer

Baie dankie Jaco, vir die mooi resensie. Ek is bly julle het dit by ons geniet.

Telestai Guest House
Charlotte D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte D

Was wonderlik en baie lekker.

Ons het dit baie geniet, my seun wou sommer hê ons moet daar gaan bly. Ons sal definitief weer by Telestai boek vir volgende jaar se rugbytoer as ons seun weer gaan. Baie dankie aan almal.

Telestai Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review. Dit is vir ons so lekker om te hoor as gaste dit by ons geniet.

Groete
Charleine

Telestai Guest House
Adele S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Pragtig en netjies.

Die mense is uiters vriendelik.

Telestai Guest House se terugvoer

Baie dankie Adele.

Telestai Guest House
Nicky M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky M

Wonderlike gastehuis!

Baie goed toegerus, pragtige swembad area en die gasvryheid was fenomenaal. Sal Telestai beslis aanbeveel vir enige iemand, gesin of sakereisiger.

Telestai Guest House se terugvoer

Baie Dankie

Telestai Guest House
Zenta M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zenta M

Wonderlik!

Sien die sterre.

Telestai Guest House se terugvoer

Dankie Zenta.

Telestai Guest House
Bertus E - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus E

Ons het heerlik gekuier - baie dankie!

Telestai is baie sentraal geleë naby hoofroetes en gee gemaklike toegang om in enige rigting verder te reis. Die gastehuis is pragtig en skoon en die ontbyt was uit die boonste rakke!

Telestai Guest House se terugvoer

Baie dankie Bertus.

Telestai Guest House
Willem D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Ongelooflike gasvryheid met 'n uitmuntende verblyf.

Uitstekende gastehuis! Diens uit die boonste rakke! Sal verseker weer daar gaan slaap! Baie dankie aan almal julle is uitmuntend!

Telestai Guest House se terugvoer

Dankie Willem. Hoop om julle gou weer te sien.

Telestai Guest House
Suelanie C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suelanie C

Rustige atmosfeer en gasvrye diens.

Het heerlik gebly. Die kamer was luuks en silwerskoon. Elize en tannie Betsie was puik gasvroue. Dit het gevoel of ons by familie kuier. Ontbyt was smaakvol. Sal Telestai by enige iemand aanbeveel. Puik waarde vir geld.

Telestai Guest House se terugvoer

Ek is baie bly julle het lekker gekuier.

Telestai Guest House
Tarien V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarien V

Stylvol, skoon, vriendelike diens en lieflike atmosfeer.

Ek sal hierdie gastehuis vir enige iemand aanbeveel!

Telestai Guest House se terugvoer

Baie dankie Tarien.

Telestai Guest House
Nelia V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V

Baie lekker gebly in pragtige verblyf. Ideaal vir geleenthede by Rob Ferreira.

Sien die sterre.

Telestai Guest House se terugvoer

Baie dankie.

Telestai Guest House
Alta B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B

Die verblyf was uit die boonste rakke.

Sien die sterre hieronder.

Susan V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Aangenaam en baie gasvrye diens. Sal beslis weer teruggaan!

Die eienaar was baie hulpvaardig. 'n Luukse kamer en heerlike ontbyt! Innibos sal nie dieselfde gewees het sonder ons heerlike akkommodasie nie. LekkeSlaap is beslis my nuwe gunstelingwebblad.

Madeleen W - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen W

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Herman H - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Herman H

Overall acceptable.

The room was advertised with breakfast - this was disappointing for a 4 star B&B.

Louvain B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louvain B

Lekke!

Sien asb. die sterre.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almaweg 1, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dd0befa85dad5289eee30de300a959cce3d21d82a2cf4bd34d7473b88a02ef2d881a1578c55c5820a1049c84022f3131d27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 1 Alma Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.326978860495 31.008865535259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang