Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tembe Elephant Park & Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Derick H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Die mense is baie vriendelik en die wildritte is uit die boeke. Vusi, die een gids ken die veld en al die spore en weet waarheen om jou te vat. Ons kan niks negatief sê van die plek nie. Fantastiese plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Dit was 'n wonderlike paar dae. Om so baie olifante van naby te sien was 'n ervaring. Die wildritte was baie goed. Drie keer leeus opgespoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Superb. We enjoyed our stay. The game drives were amazing, the campfire in the evening, the comfortable tents and delicious food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2019

This is the best game park I have ever visited. Everything about the stay was top class from entry to departure. "Glamping" is the word I would use to describe it. The friendly staff attitude, the food and the game drives was perfect. We were treated as if we were special, little things like a warm towel to freshen up after each game drive to the quantity and quality of food available at all meals, a most comfortable bed, a highly knowledgeable driver/escort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jill A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2017

Tembe Elephant Park and Lodge go beyond the call of duty to make your stay, in every way, exceptional! We were made very welcome, everyone is very obliging and eager to please. Even the massage in your private Spa was excellent. Can't fault it and looking forward to returning in the not too distant future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2017

Uitstekend. Baie lekker game drives, baie goeie diens en lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2016

It was a wonderful experience that became one of our favourite memories. Everything was perfect from beginning to end - the story behind the lodge, the management, the staff, the tents, the food. Well done to the Tembe Tribe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fredi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2015

Dit was 'n onvergeetlike Erbarmung! Die personeel is baie vriendelik en ken die area baie goed. Die besigtiging van voëls en diere was wonderlik. Die maaltye was gesellig en smullekker. Ons tent was luuks en heerlik afgeleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter B
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2015

Verblyf was uitstekend. Jy kom by die plek aan en dan voel dit net reg. Die kos was heerlik. Die akkommodasie ruim en baie gerieflik, mooi ook. Dis rustig en terselfdertyd opwindend. As dit by die staf kom, hulle is uitstaande! Nie net by die kompleks nie, maar selfs die veldwagters. Hulle kennis is besonders. Een nag is nie genoeg by hierdie wonderlike plek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diann R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2014

The whole experience was "Absolutely fabulous!" A fantastic place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pearl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tembe Olifantpark, Kwa-Tembe, Kwa-Ngwanase, n/a, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA192d284e04b784214f76679b5a2132754a8811c4aa8eafb7efb42c9b84332a0b2b96519bb5468614217d6ed9419d85166c5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 580 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Tembe Elephant Park Kwa-Tembe n/a KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -27.022222222222 32.493333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang