Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Temenos Retreat Library Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 74, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 R1 485 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Temenos Retreat Library Suite is in McGregor in die Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Hier kan gaste net ontspan, herlaai en hulself in die natuur verdiep.

Gaste kan kies uit 4 eenhede wat elkeen 2 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Elke slaapkamer het ook 'n kaggel en 2 gemaklike stoele, perfek vir die kouer nagte.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat met 'n ketel, broodrooster, tweeplaat-konveksie-oond, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat stoep met 'n braai-area.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

William Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Voortrekkerstraat 74, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 74, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b6940390c57058a314144f2e7f3327878b4f27914546e711a5ad66393fd029c6adde615426919fa9388163ae28b454bd1f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag, vir 2 mense 74 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949827067922 19.826107419642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang