Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ten on Juno

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Juno-straat 10, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ten on Juno bied heerlike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Solheim, Germiston geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n paartjie óf alleenreisigers wat 'n verblyf van een nag soek.

Dié kothuis het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in.

Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n TV is ook beskikbaar vir vermaak. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot hul eie patio met 'n tafel en stoele, 'n gemaklike buitelugbank en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is om te ontspan. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is net 12 minute vanaf die lughawe en naby Bedfordview en Edenvale.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
5.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Kirsten Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Juno-straat 10, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Juno-straat 10, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d2f40b794eaa34fb33a13b3a769f5175115279fcedcee6d6edfa041300ff686a46d476610621d0b54af6ffc5ebf0327576d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 10 Juno Street Solheim 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1748774 28.168814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang