Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tenahead Mountain Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Reinhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekende, besonders unieke avontuur. Absolute special homily welcome with fireplace started in room and 5-course meal. Better quality food and taste than anywhere else we have been. The road trip up Naude's Pass and down each 4 hours with absolute nature's beauty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige plek. Goeie en vriendelike ontvangs. Die kamer is luuks met die mooiste uitsig. Die ete was van fynproewer gehalte. Die atmosfeer in die hotel was gasvry. Die personeel was almal baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ontspannend. Afgesonderd en snoesig. Ons was op reis om sneeu te gaan soek in die Oos-Kaapse hooglande en Tenahead het gelyk soos die plek wat ons die sneeu beste sal kan sien. Ons was 'n dag te vroeg gewees vir die sneeu by Tenahead, maar die verblyf, diens en kos was uit die boonste gestoeltes gewees. 'n Ware 5-ster-ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margie H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Very pleasant. Wonderful host and hostess. Although the food was tasty and beautifully plated, it was quite basic. I can have that at home. For the price we paid to stay there, we expected a better dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Adrian M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Amazing - very remote! 90km of dirt road, very slow going, but worth the trip to get there. This place did not disappoint! it is absolutely stunning! It's remote and quiet, the scenery is breathtaking! You also definitely can't only stay one night, because the last 90 km is along a dirt road and is very slow going and quite rugged (it took us 2h45min and we damaged two tires. We do have low profile tires though!). Also, while the hotel is beautiful, it could do with a little refresh (the furniture was a little worn and there were cables running to our television joined with green electrical tape just lying out in the open - not quite what you'd expect at a 5-star establishment. Other than that - we would definitely return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Unbelievable experience in every respect. Tenahead is well deserving of its 5 star rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelia B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Pragtige plek tussen Hemel en Aarde. Wonderlike verblyf met pragtige uitsigte. Bestuurderes doen alles in haar vermoë om gaste spesiaal te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adolf W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

It must be one of the most beautiful locations in SA. The lodge is something out of a Scottish landscape. The view from our room, towards the little stream is absolutely beautiful. The food is 5 star. I have no idea how they are able to get fresh product considering the distance to the nearest town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil V
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Ongerepte pragtige omgewing. Absoluut unieke ervaring. Uitstekende diens en bederf. Ongelooflike, ongerepte omgewing waar 'n mens bederf word met 5-gang-maaltyd. Tydens aandete is die warm komberse aangesit in die kamer en kaggel aan die brand gesteek. Beslis aan te beveel vir enige reisiger. Ons het Tenahead besoek, nadat ons met ons fietse tot daar gereis het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neels M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Uitstekende diens. Skoon netjiese rustige atmosfeer met puik diens, top klas etes en wat 'n goed toegeruste kamer met 'n droom uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Tanja Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 93

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tenahead Lodge, Naudes Nek-pas Rhodes, Rhodes, 6170, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwNjRmNGJhLWI2N2EtNDg1NC1hNjkxLWE5ZGI0MDRmNGU5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 580 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Tenahead Lodge Naudes Nek Pass Rhodes 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.709505607987 28.136426019839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang