Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tendeni Private Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 47 resensies vir Tendeni Private Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chanté V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanté V

Skoon, netjies perfek vir vinnige wegbreek.

Ons het vreeslik lekker gebly, dis skoon en netjies. Goeie gasvryheid en behulpsaam met waar om die beste wild te sien.

Jacques V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Rustig, netjies, stylvol, ontspannend.

Uitstekende plek. Pragtig en netjies! Sal vir seker weer gaan.

Quintus K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus K

Vakansies soos die wat jou maak terug gaan!

Dit was een amazing naweek gewees. Ons het gevoel asof ons deel is van die familie. Eienaar het uit sy pad gegaan om ons te help met enigiets. Beste vakansie in 'n lang tyd en gaan vir seker binnekort weer terug.

Bronwynne V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwynne V

Fantastic!

It was an amazing stay and 10 out of 10 for everything and so close to Johannesburg but you feel miles away. Thanks for an awesome stay!

Linda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Heerlike wegbreek in die bos.

Wonderlike diens en vriendelikheid. Die eenhede is lekker privaat met 'n heerlike bos-atmosfeer. Die kombuisie is goed toegerus en die braaiplek werk baie lekker. Groot, gemaklike bed en goeie badkamergeriewe. Ons sal beslis weer kom. Maklike toegang tot die Dinokeng reservaat.

Jacques S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Baie netjies, private eenhede, ontbyt was uitstekende waarde vir geld.

Oord is fantasties geleë, baie netjies en skoon, eienaars was baie behulpsaam, vriendelik en uit hulle pad gegaan om dit vir ons so gemaklik as moontlik te maak, swembad, kroeg en eetarea baie mooi en netjies uitgelê, eenhede se badkamers kry 'n 10 by ons.

Ariel L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ariel L

Rustig, plesierig.

Ons het baie lekker gebly, die eienaar en sy vrou is aangename mense en het ons soos familie laat voel. Die plek is baie netjies en mooi na gekyk.

Odette K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette K

Die verblyf was 'n unieke ervaring met 'n besonders ingerigte bushtent.

Ons het 'n heerlike en aangename tyd gehad.

Lane D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lane D

Fantastic bush breakaway.

The host was such a welcoming person and from the first "hi" it felt like we've known each other for a long time. Promise, who also works at the lodge, is such a lovely person and we've had many laughs together. Overall, we had a fabulous time and would absolutely recommend the Tendeni Private Lodge to anyone looking at visiting Dinokeng.

Lalie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lalie K

Skoon, familie vriendlik!

Skoon en netjies! En die span gaan uit hulle pad uit om jou te huisves!

Moira H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira H

Relaxing, peaceful and very quiet.

Our stay at Tendeni Private Lodge was everything we wanted - quiet and very chilled place to relax. We stayed in the glamping chalets and they were lovely. Well equipped with everything you require and the beds were very comfortable. Willie and his staff were extremely helpful and ensured that your stay there is as stress-free as possible. Walking on the property was also a pleasure with sightings of impala, wildebeest, zebra and nyala. A wonderful place to stay.

Nadia K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K

Die was die lekkerste plekkie waar ons al gebly het. Ons sal gou weer gaan.

Ons het so lekker gebly. Ek wens ek kon hulle sterre gee. Amazing plekkie, alles is skoon en netjies.

Surika H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surika H

Very relaxing.

Hosts were very friendly and helpful.

Karen S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Wonderlik!

Die gashere was vriendelik en behulpsaam. Die lodge self was baie netjies en skoon. Dit was baie gemaklik en 'n mens kon ordentlik ontspan.

Brandon H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon H

Rustige wegbreek.

Excellent host, was goed ontvang en altyd daar gewees om ons te help. Plek is skoon, netjies en word hoogs aanbeveel!

Kim V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim V

Stunning accommodation and very friendly staff.

Absolutely loved our stay here. The glamping tent at Tendeni Private Lodge was gorgeous, especially the bathroom. We loved the pool and being able to walk on the property and see the animals. It was also conveniently close to the game drive meeting point, and we got to see all of the Big 5, except for the leopard.

Ianthe J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ianthe J

Voel soos 'n familiekuier.

Van die eerste oomblik wat ek by Tendeni aangekom het, is ek met die grootste vriendelikheid hanteer. Niks is te veel moeite vir Willie of sy seun nie. Elke maal as ek iets sou vra, het hul dadelik gehelp met 'n glimlag! Die diens van die skoonmaakspan, Sannah en Bridgette, was uitstekend en hul is baie vriendelik en behulpsaam. Die wildrit was baie spesiaal en ek kan verseker sê dat alles 100% was. Die kamer en terrein is netjies en skoon en vreeslik verwelkomend. Ek sal verseker Tendeni aanraai en hulle sien my definitief weer!

Isabel D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D

What a lovely relaxing stay.

Tendeni Lodge exceeded our expectations. It was quiet, clean, and modern. The atmosphere was lovely, and our host Willie went out of his way to make sure we were comfortable, even arranging a bakkie ride for us to watch the sunset. Thank you for your amazing hospitality.

Chane P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chane P

Rustige bosveld wegbreek.

Ons het 'n paar dae spandeer by Tendeni Private Lodge terwyl ons die Dinokeng area verken het. Dit was baie rustig so tussen die wild. Ons glamp tent was baie mooi en netjies.

Magriet H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet H

Topgehalte verblyf in die natuur.

Baie mooi en netjies ingerig! Topgehalte verblyf en soveel meer. Bestuur is gasvry en baie behulpsaam! Tuis gevoel en sal beslis weer besoek! Beveel dit aan vir enige iemand, jy sal nie spyt wees nie.

René G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
René G

Beslis een van ons gunstelinge in Dinokeng.

Tendeni is baie mooi, netjies en luuks ingerig. Die bestuur is baie behulpsaam en gasvry. Dis 'n heerlike rustige bos-ervaring en ons sal dit beslis weer besoek.

Natta V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natta V

Baie aangename verblyf. Die bestuur is vriendelik en behulpsaam.

Pragtige omgewing met netjiese en skoon verblyf. Lekker staproetes en baie wild gesien.

Dilia W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dilia W

Pragtige akkommodasie, skoon en rustig.

Tendeni Private Lodge is 'n pragtige plek. Die eenhede is baie goed toegerus, vreeslik skoon en dit is baie veilig. Sal beslis weer Tendeni Privaat Lodge besoek en aanbeveel vir enige iemand wat net 'n rustige wegbreek wil hê.

Paige T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paige T

Absolute bliss.

The photos don't do the place justice. We loved our stay and can't wait to come back. Would highly recommend to anyone who wants to visit Dinokeng Reserve or even just enjoy a weekend in the bush.

Theuns H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns H

Tendeni is rus vir die siel!

Ons het baie lekker gekuier en uitgerus, dit was werklik die moeite werd. Fasiliteite was skoon en netjies. Tendeni is aan te beveel as jy net vinnige breek wil vat, weg van die stad af. Die tenthuise is luuks ingerig, op 'n baie kreatiewe manier. Voorwaardelik iets om te beleef.

Alizia S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alizia S

Ons het heerlik gekuier en ontspan! Sal beslis weer besoek!

Baie mooi & netjies ingerig! Bestuur is gasvry en baie behulpsaam! Tuis gevoel en sal beslis weer besoek!

Etienne V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Awesome.

Tendeni is regtig 'n juweel in Dinokeng. Kwaliteit, netheid en gasvryheid is daar in oorvloed. Dit is een van die beste plekke waar ons nog tuisgegaan het.

Renier D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier D

Beautiful getaway.

Very neat and well thought of unit. It is situated in the beautiful Dinokeng Wildlife Area with loads of opportunities to view game and plentiful restaurants in the area. The lodge has a bar and coffee facility, but does not sell food (not advertised to do such). The unit is well set up for self-catering, big enough fridge/freezer combo, kettle, gas stove and private braai facility. The bed is massive and comfortable. Good linen and pillows are high quality. The host is very helpful and also helps keep your stay private and enjoyable.

Anna F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna F

Ongelukkig die heel naweek gereën so ons kon nie die plek verken nie, maar bly plek is baie netjies.

Baie netjies en baie welkom gevoel met ons aankoms.

Tiaan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D

Belewenis.

Willie het alles in sy vermoeë gedoen om jou so te verwelkom by die Lodge. Hy gee glad nie om, om met sy gaste te praat en meer van die natuur te vertel nie.

Juan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Rustig en goeie waarde vir geld.

Eenhede is goed ingerig en baie netjies. Als benodig in 'n selfsorg-eenheid is daar. Sal definitief die plek aanbeveel as 'n rustige wegbreek in die Dinokeng area.

Marisa V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V

Rustig en mooi.

Lekker in die natuur.

Charmaine G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine G

Die beste plek waar ons nog tuis gegaan het by Dinokeng.

Sien sterre.

Simonè L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simonè L

Lieflike, rustige plekkie.

Lekker rustig en het lekker ontspan.

Nicole S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Tendeni was absolutely lovely, and the hosts were amazing.

Definitely would recommend!

Melissa D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Ongelooflik.

Baie vriendelik is Ann Marie en Willie ─ asof ons hulle al jare ken. Sal beslis weer gaan boek daar. Netjies en skoon ─ baie rustig.

Lizaan N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan N

Wonderful break-away.

Such a relaxing place but with all the necessities to make the stay even greater. We will highly recommend this place and go again. Only challenge we had was that the internet signal was not reliable.

Ernst K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst K

Great place to stay, will be back again.

Very friendly owners, very welcoming. I would go back there any time. Very clean and neat, value for money.

Stersia B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stersia B

Heerlike naweek.

Foto's doen nie gestand aan die pragtige blyplekkie nie. Baie netjies en goed beplan. Baie dankie Willie en Annie.

Karen C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen C

Rustig, netjies en heerlik.

Dis die ideale plek om te rus.

Martin F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin F

Plek is baie netjies en goed toegerus.

Het baie lekker gebly sal definitief aanbeveel. Onthou net dit is grondpad na die lodge maar kan maklik met gewone kar gedoen word.

Jacqueline W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W

Beveel Tendeni Private Lodge aan vir enige iemand!

Ons het een ongelooflike lekker naweek gehad by Tendeni Private Lodge. Oom Willie en sy vrou was baie behulpsaam en aangenaam en hulle gasvryheid is net die beste! Ons sal enige iemand aanraai vir 'n rustige naweek weg by hulle pragtige lodge. Dankie weereens!

Charmaine G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine G

Uitstekend.

Ons het n wonderlike naweek gehad. Willie en Anni se gasvryheid het die naweek net nog meer onvergeetlik gemaak. Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Anina B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina B

Nice place and a great getaway.

See stars.

Philip V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

My verwagtinge oorskry.

Als was great. Gawe mense en heerlike opset.

Izak V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak V

Eienaars was baie gasvry.

Die plek is baie netjies en rustig.

Genevieve M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve M

Stilte, rus en vrede, goed vir die siel.

Warm en vriendelike verwelkoming deur Ann-Marie. Netjiese en beautiful akkommodasie geleë in die stilte, rus en vrede van die Bosveld. Aangename, behulpsame eienaars en neem mens se behoeftes in ag. Help graag waar hul kan. Sal beslis Tendeni Private Lodge aanbeveel vir mense wat net lekker wil wegbreek. So goed vir die siel! Ons sien julle graag weer Tendeni! Baie dankie Willie en Ann- Marie!

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs De Wagendrift, Erfdeel13 Boveneind / Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35c5af1797ee4075e635d210e4146d7603519c2c74958b3d803c23503b296114044161b809d1b8cf8b3f2a6a1473ba143be2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Off De Wagendrift Plot 13 Boveneind / Groenfontein 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418120225817 28.460745695128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang