Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tendeni Private Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Chanté V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies perfek vir vinnige wegbreek. Ons het vreeslik lekker gebly, dis skoon en netjies. Goeie gasvryheid en behulpsaam met waar om die beste wild te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, netjies, stylvol, ontspannend. Uitstekende plek. Pragtig en netjies! Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vakansies soos die wat jou maak terug gaan! Dit was een amazing naweek gewees. Ons het gevoel asof ons deel is van die familie. Eienaar het uit sy pad gegaan om ons te help met enigiets. Beste vakansie in 'n lang tyd en gaan vir seker binnekort weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwynne V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantastic! It was an amazing stay and 10 out of 10 for everything and so close to Johannesburg but you feel miles away. Thanks for an awesome stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike wegbreek in die bos. Wonderlike diens en vriendelikheid. Die eenhede is lekker privaat met 'n heerlike bos-atmosfeer. Die kombuisie is goed toegerus en die braaiplek werk baie lekker. Groot, gemaklike bed en goeie badkamergeriewe. Ons sal beslis weer kom. Maklike toegang tot die Dinokeng reservaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie netjies, private eenhede, ontbyt was uitstekende waarde vir geld. Oord is fantasties geleë, baie netjies en skoon, eienaars was baie behulpsaam, vriendelik en uit hulle pad gegaan om dit vir ons so gemaklik as moontlik te maak, swembad, kroeg en eetarea baie mooi en netjies uitgelê, eenhede se badkamers kry 'n 10 by ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ariel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, plesierig. Ons het baie lekker gebly, die eienaar en sy vrou is aangename mense en het ons soos familie laat voel. Die plek is baie netjies en mooi na gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die verblyf was 'n unieke ervaring met 'n besonders ingerigte bushtent. Ons het 'n heerlike en aangename tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lane D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Fantastic bush breakaway. The host was such a welcoming person and from the first "hi" it felt like we've known each other for a long time. Promise, who also works at the lodge, is such a lovely person and we've had many laughs together. Overall, we had a fabulous time and would absolutely recommend the Tendeni Private Lodge to anyone looking at visiting Dinokeng.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lalie K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Skoon, familie vriendlik! Skoon en netjies! En die span gaan uit hulle pad uit om jou te huisves!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs De Wagendrift, Erfdeel13 Boveneind / Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35c5af1797ee4075e635d210e4146d7603519c2c74958b3d803c23503b296114044161b809d1b8cf8b3f2a6a1473ba143be2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Off De Wagendrift Plot 13 Boveneind / Groenfontein 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418120225817 28.460745695128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang