Tendeni Private Lodge
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs De Wagendrift, Erfdeel13 Boveneind / Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tendeni Private Lodge is oos van die Dinokeng Wildreservaat geleë en bied gaste spogverblyf net 60 km vanaf Pretoria.
Die lodge bied gaste 'n keuse om 'n tent of chalet te bespreek, wat almal elk 2 mense kan akkommodeer. Kinders onder die ouderdom van 16 kan op versoek en teen 'n ekstra koste op 'n draagbaar geakkommodeer word, of vir die meer avontuurlustiges, 'n daktent.
Elkeen van die oopplan-eenhede is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n plafonwaaier, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisies is toegerus met yskas-vrieskaste, mikrogolfoonde, 2-plaat gasstowe, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan ontspan en 'n drankie geniet op die stoep wat oor die privaat braaigeriewe uitkyk.
Die lodge bied gaste 'n gemeenskaplike lapa met 'n sitkamer, 'n kombuis, 'n eetarea, TV, 'n kroeg, asook 'n buitebraai-area, of gaste kan in die swembad afkoel.
'n Verskeidenheid wild soos koedoes, njalas, rooibokke, kameelperde, Blouwildebeeste kan gesien word terwyl gaste ontspan en die stilte van die veld geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs De Wagendrift, Erfdeel13 Boveneind / Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
- Gaste dink Tendeni Private Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs De Wagendrift, Erfdeel13 Boveneind / Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang