Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tequila Moon

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3de Laan 683, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tequila Moon is in Wildernis geleë en bied pragtige goed ingerigte semi-selfsorgkamers en -woonstel wat uitkyk oor die idilliese eilandmeer, beskikbaar vir daaglikse huur.

Verblyf is beskikbaar in 3 gastesuites wat 2 volwassenes kan akkommodeer, en is elkeen individueel gestileer en gemeubileer. Aangesien daar trappe is wat na elke kamer lei, is dit die beste geskik vir jonger mense.

Geleë in die hartjie van die Tuinroete Wildernis het baie om te bied vir die buitelug-entoesiaste. Die instansie is ideaal geleë om die strand, woude, mere, riviere, kroeë en restaurante en winkels te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Tequila Moon
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 3de Laan 683, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tequila Moon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3de Laan 683, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtgtv1I5PdiOtr1z97PIADuhD2xrr33XIhK4LfRm5SUYz1vLlxJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 683 3rd Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 11:00 -33.998387895727 22.62995059496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang