Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tequila Moon

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3de Laan 683, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tequila Moon is in Wildernis en bied pragtige semi-selfsorgkamers en 'n woonstel wat oor die idilliese Island Lake uitkyk.

Verblyf beskik oor ook 3 gastesuites wat elk slaapplek aan 2 gaste bied en uniek versier is. Daar is trappe wat na dié kamers lei en dus is dit meer geskik vir jonger gaste.

Wildernis is in die hartjie van die Tuinroete en bied verskeie buitelug doendinge. Die instansie gee aan gaste die geleentheid om die strande, woude, damme, riviere, kroeë, restaurante en winkels in die omgewing te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Hannes J
Saam met lewensmaat
5.0
Tequila Moon is goeie waarde vir geld. Ons een nag se verblyf in die Tequila Moon 2 eenheid was heerlik. Die plek is skoon en netjies, en die uitsig i...
Sien meer
Apr 2024
Emile T
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely ons verwagtinge oortrek en sal dit vir enige paartjie aanbeveel. Baie lekker gebly. Baie gemaklik relings getrek met Robbie. Plek was baie ...
Sien meer
Feb 2024
Ashley D
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, tranquil and relaxing. Tequila Moon is a must stay if you're in the Wilderness. From the most amazing view, to a spacious fla...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Angelique B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Het so lekker gebly, gasheer was baie vriendelik en verwelkomend. Kamer baie netjies en skoon.
Des 2023
Maché W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker verblyf. Skoon, netjiese plek.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 3de Laan 683, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tequila Moon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3de Laan 683, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtgtv1I5PdiOtr1z97PIADuhD2xrr33XIhK4LfRm5SUYz1vLlxJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 683 3rd Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 11:00 -33.998387895727 22.62995059496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang