Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Terebinte

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelmsford-weg, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 R810 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Terebinte vorm deel van 'n eiendom in die boonste deel van Glenwood, Durban, wat die bekoring van 'n ou huis met houtvloere en hoë plafonne en 'n outydse tuin met mango- en piesangbome het.

Verblyf beskik oor 2 kamers wat Terebinte 1 en Terebinte 2 insluit wat slaapplek het vir 2 tot 3 gaste. Terebinte 1 is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie kamer het ook 'n klein binnehof met tafels en stoele.

Terebinte 2 is ingerig met 'n dubbelbed en 'n slaapbank wat geskik is vir 'n volwassene of kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n yskassie, WiFi, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in. Doendinge in die omgewing sluit visvang, fietsry, bergfietsry, swem, tennis en koffieliefhebbers se paradys in. Baie wonderlike restaurante om van te kies!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Chelmsford-weg, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Terebinte het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelmsford-weg, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c9ae78ec80078efa594319129172b2f44589c15368f1b39d65d2a211f75e265f3050a48cd9d4c8ef19a02254ea4bbfc9645?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 62 Chelmsford Road Glenwood 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.853094 30.991066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang