Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Terebinte

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelmsford-weg, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Terebinte is deel van 'n perseel in Glenwood, Durban. Dit het die bekoring van 'n ou huis met houtvloere en hoë plafonne en 'n outydse tuin, met mango- en piesangbome.

Terebinte het 2 kamers wat elkeen slaapplek aan 2 tot 3 gaste bied. Terebinte 1 het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort. Ander kamergeriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie kamer het 'n klein binnehof met 'n tafel en stoele.

Terebinte 2 het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 'n volwassene of 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, WiFi, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in.

Nabygeleë doendinge sluit visvang, fietsry, bergfietry, swem en tennis in. Daar is 'n verskeidenheid restaurante om van te kies en keur!

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Stanley T
Besigheidsreis
5.0
Good. Very nice, clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Davina D
5.0
Gerieflik, behulpsaam, vriendelik. Ons het heerlik gebly! Die kamers was baie gerieflik en die gasheer was baie behulpsaam met lughawe vervoer en ons ...
Sien meer
Aug 2024
Teresa E
5.0
Heerlik om saans tuis te kom na my kamer! Baie lekker gebly! Ek was baie dankbaar dat die eienaar my by die lughawe kon gaan en ook weer daar kon beso...
Sien meer
Mei 2024
Dumisani N
5.0
Breathtaking. Exceptional! The host was wonderful. This place is safe and close to all the amenities you might require during your stay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Jenna B
5.0
Very pleasant. Hosts are very accomodating. Beautiful space. Highly recommend. Will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Chelmsford-weg, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Terebinte het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelmsford-weg, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c9ae78ec80078efa594319129172b2f44589c15368f1b39d65d2a211f75e265f3050a48cd9d4c8ef19a02254ea4bbfc9645?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 62 Chelmsford Road Glenwood 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.853094 30.991066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang