Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Tergniet Hoogte

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Baie netjies met alles wat mens nodig het. Baie lekker gebly daar by Liz.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rus vir die siel! Uitstekende ligging naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elani V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Plek is loopafstand van die see af. Kinders se die WiFi is goed. Ons het so lekker gebly. Dit was stil en rustig kon lekker slaap. Pragtige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Tergniet Hoogte
Baie dankie vir die terugvoer.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Hierdie plek is baie meer werd as die huidige huur per dag. Baie gemaklik gebly. Alle benodighede beskikbaar en werkend. Alles skoon. Toegewyde sorg deur eienares.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Tergniet Hoogte
Baie dankie, Charles. Ek waardeer dit.

Lucretia L
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Dit was rustig en rustigheid het ek nodig gehad. Baie lekker gebly. Gasvrou was besonders goed vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Tergniet Hoogte
Baie dankie, Lucretia!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizabeth Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snoekkeeromstraat 18, Tergniet, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA465d2c1b48e2aeb56c6bf2042b483e651102ee824b497d66ff5fc941471ac1f64bdc1257249fbb6eb63ce6c40a4c8b26e1aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 18 Snoek Close Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.065476483116 22.192508994214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456