Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tergniet Hoogte

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snoekkeeromstraat 18, Tergniet, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Tergniet Hoogte bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid naby Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek en stapafstand vanaf die strand.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelslaapbanke. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n dubbelwasmasjien, stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is.

Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 langs die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met OpenView-kanale, asook gratis WiFi.

Daar is buitelugsit- en -eetplekke, sowel as 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Portugees
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Snoekkeeromstraat 18, Tergniet, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snoekkeeromstraat 18, Tergniet, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA465d2c1b48e2aeb56c6bf2042b483e651102ee824b497d66ff5fc941471ac1f64bdc1257249fbb6eb63ce6c40a4c8b26e1aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 18 Snoek Close Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.065476483116 22.192508994214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang