Terra Casa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Vicky B - Okt 2023
Algehele gradering
Te lekker by Terra Casa.
Mike V - Mrt 2023
Algehele gradering
Five stars should mean five star service.
Terra Casa se terugvoer
Mike, I just wonder why you haven't booked a superior suite as it seems that is what you were looking for. We would have loved one positive comment, like the lovely breakfast that you seemed to have enjoyed. I'm sorry that you hated every moment, the rest of your group was much more positive. Accept our heartfelt apologies.
Yolande H - Des 2022
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Jessica V - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastic host, and wonderful rooms!
Leonard H - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful stay with wonderful hosts!
Jacky V - Aug 2021
Algehele gradering
Die mees fantastiese plek ooit! Baie vriendelike eienaars, daar word ongelooflike moeite gedoen, kamer was baie gerieflik, uitmuntende ontbyt, en die lekkerste atmosfeer.
Terra Casa se terugvoer
Dankie Jacky! Dis heerlik om ons oulike gaste te bederf.
Christo W - Okt 2020
Algehele gradering
Aangenaam
Hilda N - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige verblyf in Rustenburg wat jou baie tuis laat voel.
Terra Casa se terugvoer
Dankie vir jou waardering.
Ek is mal oor my werk en geniet dit om die gaste te bederf.
Hoop ons sien jou gou weer.
Martinette B - Aug 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en luuks. Ontbyt uitstekend. Vriendelike ontvangs.
Wimpie D - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekende ontbyt.
Terra Casa se terugvoer
Hi Wimpie,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sal daarop let om die bad n diens te gee dat dit in die toekoms nie weer sal gebeur nie. Hoop ons sien julle weer!
Groete,
Sunè
Adele F - Mrt 2015
Algehele gradering
Die eienaar was baie vriendelik en dis 'n pragtige plek! Ontbyt heerlik. Sou net graag ons kamers nader aanmekaar wou hê soos oorspronklik versoek in die bespreking.
Wynand M - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekende kos, vriendelike mense!
Corne S - Nov 2014
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patryslaan 2, Cashan 5, Rustenburg, 0299, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang