Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Terra-Nova Akkommodasie

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Julia
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Julia-eenheid is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie wat met 'n ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n stoof toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, 'n knus rusbank en 'n eetarea vir 2 in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eenhede word een keer per week, gewoonlik op Woensdae, skoongemaak. Dit sluit die omruil van beddegoed en handdoeke en die skoonmaak van die eenheid in.
Die gassilinder word vervang/hervul indien nodig.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Laat asb. die eenheid in dieselfde toestand en so netjies as wat dit gevind is.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie. Respekteer asb. ander gaste se privaatheid.
Gaste word aangeraai om hul eie hout of houtskool saam te bring.
Ontbyt is op versoek teen 'n addisionele bedrag van R65 per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Maria
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Maria bied slaappplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met DStv, buitesitplek en 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eenhede word een keer per week, gewoonlik op Woensdae, skoongemaak. Dit sluit die omruil van beddegoed en handdoeke en die skoonmaak van die eenheid in.
Die gassilinder word vervang/hervul indien nodig.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Laat asb. die eenheid in dieselfde toestand en so netjies as wat dit gevind is.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie. Respekteer asb. ander gaste se privaatheid.
Gaste word aangeraai om hul eie hout of houtskool saam te bring.
Ontbyt is op versoek teen 'n addisionele bedrag van R65 per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Esme'
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Esme' bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisarea is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n privaat sitarea met 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n toesluitmotorhuis met 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eenhede word een keer per week, gewoonlik op Woensdae, skoongemaak. Dit sluit die omruil van beddegoed en handdoeke en die skoonmaak van die eenheid in.
Die gassilinder word vervang/hervul indien nodig.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Laat asb. die eenheid in dieselfde toestand en so netjies as wat dit gevind is.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie. Respekteer asb. ander gaste se privaatheid.
Gaste word aangeraai om hul eie hout of houtskool saam te bring.
Ontbyt is op versoek teen 'n addisionele bedrag van R65 per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbosweg 14, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c68f08f6389fba4ae74996b40345df3c0561ea8be01acdef3b6298835fbc8299641734217b5914a22c67173678685f5b42b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 14 Suikerbos Way Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8430899 18.6458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang