Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Terra-Nova Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Terra-Nova Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ronet V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronet V

Gerieflik.

Lekker geslaap, dankie.

Terra-Nova Akkommodasie se terugvoer

Dankie. Groete.

Terra-Nova Akkommodasie
Lourens V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V

Baie lekker. Rustig en stil.

Twee nagte oorgebly. Netjies skoon. Eienaar baie vriendelik. Sal vir seker weer daar oorslaap.

Terra-Nova Akkommodasie se terugvoer

Dankie Lourens, waardeer julle terugvoer.
Groete.
Nico

Terra-Nova Akkommodasie
Sureida C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sureida C

Dit was fantasties.

Dit was rustig en fantasties.

Terra-Nova Akkommodasie se terugvoer

Dankie Walter.
Ek hoop julle kom gou weer kuier.
Sterkte met jou nuwe lense!

Terra-Nova Akkommodasie
Grzegorz H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Grzegorz H

During the last 4 months, we stayed in 3 different places. This was the worst.

Poor back-up during load shedding. For 5 days, no one emptied a rubbish bin, cleaned the room, or the bathroom. The tenant is supposed to monitor gas levels in gas cylinders. TV is present, but the tenant pays for using it.

Riandi N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riandi N

Awsome tyd gehad in 'n kort tyd!

Baie lekker plekkie gewees, alles wat 'n mens nodig het, is beskikbaar! Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat in Durbanville will vakansie hou!

Terra-Nova Akkommodasie se terugvoer

Dankie Riandi.
Dit is altyd lekker om gaste te akkommodeer wat die eenheid aangenaam vind en die eenheid in dieselfde toestand verlaat soos wat dit aangebied was met hul aankoms.
Seenwense,
Nico

Terra-Nova Akkommodasie
Dewald K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald K

Rustige omgewing.

Vriendelik ontvang deur eienaar en eiendom gelee in veilige buurt. Baie lekker gebly. Sal weer van die geriewe gebruik maak.

Terra-Nova Akkommodasie se terugvoer

Dankie Dewald. Julle is altyd welkom.

Terra-Nova Akkommodasie
Paul K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Waarde vir geld.

Baie skoon en veilig. Voertuig in toesluitmotorhuis.

Terra-Nova Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Paul. Dit is goed om te hoor dat julle my akkommodasie geniet het.
Groete.
Nico

Terra-Nova Akkommodasie
Marlene B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

Baie rustig.

Baie rustige en mooi omgewing. Baie dankie Nico dat jy ons so laat die aand ontvang het. Dit is 'n pragtige plekkie en sal julle enige tyd aanbeveel.

Terra-Nova Akkommodasie se terugvoer

Dankie Marlene vir jou terugvoer en julle ondersteuning.
Vriendelike groete.
Nico

Terra-Nova Akkommodasie
Juanita S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Netjiese verblyf, vriendelike ontvangs.

Skoon en netjies, maar ongelooflik warm. Klein waaiertjie nie genoegsaam nie. Buitedeur uit slaapkamer het nie 'n veiligheidshek nie, dus is dit ook nie moontlik om met 'n oop deur te slaap om koel lug in te laat nie.

Terra-Nova Akkommodasie se terugvoer

Februarie is tradisioneel n baie warm maand in die Kaap. Wees maar bewus daarvan indien jy dit oorweeg om in daardie tyd die wynlande te besoek. Selfs die waaiers verplaas net warm lug. Lugreeling word egter oorweeg vir die toekoms.

Terra-Nova Akkommodasie
Willie L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie L

Gerieflik, netjies, rustig, vriendelik asook veilige parkering.

Sal bietije tee, koffie, suiker en melk waardeer met die inboek.

Terra-Nova Akkommodasie se terugvoer

Dankie. Tee en koffie sal volgende keer beskikbaar wees.

Terra-Nova Akkommodasie
Henko D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko D

Pragtige verblyf perfek geleë.

Ideale verblyf en ligging vir 2 mense. Uitstekend toegerus en baie veilig. Die plekkie was super skoon en die vars blomme in die kamer was pragtig. Nico was baie tegemoetkomend omdat ons laat gearriveer het. Kan hierdie plekkie hoogs aanbeveel. Uitstekende waarde vir geld.

Terra-Nova Akkommodasie se terugvoer

Dankie Henko. Ek ontvang julle graag weer.

Terra-Nova Akkommodasie
Robbie N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie N

Very comfortable and great service.

Excellent service received from host and value for money accommodation.

Terra-Nova Akkommodasie se terugvoer

Thanks Robbie. I hope I see you again in the future.

Terra-Nova Akkommodasie
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbosweg 14, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c68f08f6389fba4ae74996b40345df3c0561ea8be01acdef3b6298835fbc8299641734217b5914a22c67173678685f5b42b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 14 Suikerbos Way Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8430899 18.6458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang