Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Terra-Nova Akkommodasie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Ronet V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Gerieflik. Lekker geslaap, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Terra-Nova Akkommodasie
Dankie. Groete.

Lourens V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Rustig en stil. Twee nagte oorgebly. Netjies skoon. Eienaar baie vriendelik. Sal vir seker weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Terra-Nova Akkommodasie
Dankie Lourens, waardeer julle terugvoer. Groete. Nico

Sureida C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was fantasties. Dit was rustig en fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Terra-Nova Akkommodasie
Dankie Walter. Ek hoop julle kom gou weer kuier. Sterkte met jou nuwe lense!

Grzegorz H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

During the last 4 months, we stayed in 3 different places. This was the worst. Poor back-up during load shedding. For 5 days, no one emptied a rubbish bin, cleaned the room, or the bathroom. The tenant is supposed to monitor gas levels in gas cylinders. TV is present, but the tenant pays for using it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Riandi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Awsome tyd gehad in 'n kort tyd! Baie lekker plekkie gewees, alles wat 'n mens nodig het, is beskikbaar! Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat in Durbanville will vakansie hou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Terra-Nova Akkommodasie
Dankie Riandi. Dit is altyd lekker om gaste te akkommodeer wat die eenheid aangenaam vind en die eenheid in dieselfde toestand verlaat soos wat dit aangebied was met hul aankoms. Seenwense, Nico

Dewald K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Rustige omgewing. Vriendelik ontvang deur eienaar en eiendom gelee in veilige buurt. Baie lekker gebly. Sal weer van die geriewe gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Terra-Nova Akkommodasie
Dankie Dewald. Julle is altyd welkom.

Paul K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jun 2023

Waarde vir geld. Baie skoon en veilig. Voertuig in toesluitmotorhuis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Terra-Nova Akkommodasie
Dankie vir jou terugvoer Paul. Dit is goed om te hoor dat julle my akkommodasie geniet het. Groete. Nico

Marlene B
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Baie rustig. Baie rustige en mooi omgewing. Baie dankie Nico dat jy ons so laat die aand ontvang het. Dit is 'n pragtige plekkie en sal julle enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Terra-Nova Akkommodasie
Dankie Marlene vir jou terugvoer en julle ondersteuning. Vriendelike groete. Nico

Juanita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Netjiese verblyf, vriendelike ontvangs. Skoon en netjies, maar ongelooflik warm. Klein waaiertjie nie genoegsaam nie. Buitedeur uit slaapkamer het nie 'n veiligheidshek nie, dus is dit ook nie moontlik om met 'n oop deur te slaap om koel lug in te laat nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Terra-Nova Akkommodasie
Februarie is tradisioneel n baie warm maand in die Kaap. Wees maar bewus daarvan indien jy dit oorweeg om in daardie tyd die wynlande te besoek. Selfs die waaiers verplaas net warm lug. Lugreeling word egter oorweeg vir die toekoms.

Willie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Gerieflik, netjies, rustig, vriendelik asook veilige parkering. Sal bietije tee, koffie, suiker en melk waardeer met die inboek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nico
Terra-Nova Akkommodasie
Dankie. Tee en koffie sal volgende keer beskikbaar wees.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbosweg 14, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c68f08f6389fba4ae74996b40345df3c0561ea8be01acdef3b6298835fbc8299641734217b5914a22c67173678685f5b42b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 14 Suikerbos Way Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8430899 18.6458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang