Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Terra-Nova Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbosweg 14, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Terra-Nova Akkommodasie bied knus oornagverblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaar se perseel in Durbanville. Gaste het toegang tot hul eie geriewe sowel as 'n privaat ingang.

Die Tuinwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisarea is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Ander geriewe sluit 'n klein sitarea met 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n TV met DStv in. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het hul eie omheinde binnehofarea met buitesitplek en 'n ingeboude braai.

Julia is 'n oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die oopplan-kombuisie is met 'n ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n stoof toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV, 'n rusbank en 'n eetarea met sitplek vir 2 in.

Veilige parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Ronet V
5.0
Gerieflik. Lekker geslaap, dankie.
Jan 2024
Lourens V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Rustig en stil. Twee nagte oorgebly. Netjies skoon. Eienaar baie vriendelik. Sal vir seker weer daar oorslaap.
Nov 2023
Sureida C
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was fantasties. Dit was rustig en fantasties.
Sep 2023
Riandi N
Saam met lewensmaat
5.0
Awsome tyd gehad in 'n kort tyd! Baie lekker plekkie gewees, alles wat 'n mens nodig het, is beskikbaar! Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand...
Sien meer
Mrt 2023
Dewald K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing. Vriendelik ontvang deur eienaar en eiendom gelee in veilige buurt. Baie lekker gebly. Sal weer van die geriewe gebruik maak.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Suikerbosweg 14, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Terra-Nova Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbosweg 14, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c68f08f6389fba4ae74996b40345df3c0561ea8be01acdef3b6298835fbc8299641734217b5914a22c67173678685f5b42b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 14 Suikerbos Way Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8430899 18.6458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang