Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Terra-Nova Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbosweg 14, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Terra-Nova Akkommodasie bied knus oornagverblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaar se perseel in Durbanville. Gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang.

Die Tuinwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisarea is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid het 'n klein sitarea met 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n TV met 'n die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n omheinde binnehofarea met sitplek en 'n ingeboude braai.

Die Julia-eenheid is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie wat met 'n ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en stoof toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, 'n rusbank en 'n eetarea vir 2 in.

Maria bied slaapplek aam 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met DStv, buitesitplek en 'n braai-area.

Veilige parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Florence N
Besigheidsreis
5.0
Would highly recommend. It was a comfortable, quiet place. Everything was in order.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Tertius B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker gebly, skoon en netjies.
Nov 2024
Ronet V
5.0
Gerieflik. Lekker geslaap, dankie.
Jan 2024
Lourens V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Rustig en stil. Twee nagte oorgebly. Netjies skoon. Eienaar baie vriendelik. Sal vir seker weer daar oorslaap.
Nov 2023
Sureida C
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was fantasties. Dit was rustig en fantasties.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Suikerbosweg 14, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Terra-Nova Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbosweg 14, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c68f08f6389fba4ae74996b40345df3c0561ea8be01acdef3b6298835fbc8299641734217b5914a22c67173678685f5b42b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 14 Suikerbos Way Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8430899 18.6458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang