Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Terrace Mews

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Brent Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Terrace Mews
Netheid
3.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elaine B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elaine B

Glad nie waarde vir die prys wat ons betaal het nie.

DStv het eers nie gewerk nie, en toe werk die TV nie. Die een slaapkamer ruik verskriklik. Gasbraaier het ook nie gewerk nie. Dis ou stukkende handdoeke. Stoof is erg geroes en die utensils.

Pierre F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre F

Waarde vir geld.

Het lekker gebly. Mooi uitsig en naby geleë aan die hoofstrand asook eetplekke.

Wikus N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus N

Baie mooi uitsig. Gerieflik naby alles. Moet egter noem daar is 39 trappe tot by die woonstel.

Baie gerieflik naby eetplekke. Sal 'n ete by die gholfklub hoog aanbeveel.

Joyce F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce F

This is an ideal location, as it is close to the beach and restaurants.

I really enjoyed the stay at Terrace Mews. Lovely flat with a sea view. Close to the beach and the restaurants. We had a lovely stay.

Zunthia R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zunthia R

Wonderlike naweek danksy warm ontvangs en lieflike ligging.

Warm ontvangs van die eienaars Brett en Cayden. Die woonstel is perfek geleë vir 'n gesin wat naby die strand wil wees en 'n lieflike uitsig wil waardeer.

Timmy V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Timmy V

Wat 'n uitsig en mooi plek!

Naby strand en ander geriewe. Ons sal weer daar bly!

Ruan B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B

Lekker en naby alles rondom.

Ons het baie lekker gebly by Terrace Mews. Loopafstand van die strand af. Let wel dat dit nie maklik is om met 'n sleepwaentjie in die perseel in te kom nie (baie styl opdraande met kort draadjies). Die dubbelkajuitbakkie kon ook nie in garage inkom nie maar daar was 'n alternatiewe parkering.

Ross S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ross S

The caretaker, Brent, is exceptional. He went out of his way to ensure we were comfortable and took care of our needs and issues regarding the unit which allowed us to enjoy our holiday.

Terrace Mews Unit No 27 requires attention in the form of maintenance - bedroom cupboards are in a poor state and leather lounge suite is worn. The unit is not really stylish and modern as described when seeing the rest of the units at Terrace Mews.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Terrace 157, Terrace Mews-kompleks, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcblgCBDK0t3PMFEg9VavaqCdcmevez3DJKyUxbOoEYczSI4TG4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 157 Marine Terrace Terrace Mews complex 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.282138534036 30.758080088222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang