Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Southbroom Smartstays

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cleve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Southbroom Smartstays
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Barbie M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbie M

Very welcoming, clean and perfect for an overnight stay with our two Yorkie dogs.

Very welcoming, clean and perfect for an overnight stay with our two Yorkie dogs. Extremely reasonable.

René C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René C

Salig!

Pragtige, goed toegeruste eenheid met uitsig op die tuin. Naby aan die strand, dorpie en Granny's Pool. Baie rustig. 'n Baie vriendelike gasheer. Dankie.

René C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René C

Salig!

Al ons verwagtinge is oortref met hierdie akkommodasie! Dit was mooi, goed toegerus vir selfsorg en baie rustig. Een van die slaapkamers het die pragtigste see-uitsig ooit! Kon net die heeldag lê en kyk. Die eenheid is gerieflik naby aan die dorpie, strand en Granny's Pool. Ons troeteldiere was welkom en veilig op die erf. Baie dankie aan die gasheer.

Thea P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea P

Tranquil.

Comfortable, private S/C place with lovely paths for walks everywhere! Nature surrounding! Welcoming owners with loads of information about the area. Loved it! Extended our stay! Will return!

Rienie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie P

Alles was perfek ek sal hierdie plek hoog aanbeveel, spesifiek die De Luxe-eenheid.

Dit was 'n goeie besluit om by Terracotta te bespreek en ons het van die eerste oomblik af tuis gevoel. Die eenheid was presies wat ons verwag het en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sowaar 'n juweel teen 'n wonderlike prys.

Bruce M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce M

Baie lekker verblyf en die eienaars is awesome!

Baie behulpsaam en vriendelik. Die verblyf was perfek vir ons.

Marlindi P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlindi P

Gesellig en netjies.

Vriendelike diens. Snoesig, netjies en word om kring deur die natuur wat al jou sintuie stimuleer. Pragtig.

Dewet L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dewet L

Baie lekker gekuier, baie mooi uitsig en tuine. Naby alles.

Ons het die boeke en bordspeletjies geniet asook die diere lewe in die tuin.

James M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James M

A beautiful location, close to the beach and shops.

Great hosts and very friendly. Very quiet and peaceful.

Ann G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ann G

Wonderlike vriendelike diens.

Cleve het ons verblyf wonderlik gemaak met vriendelike diens. Ek het 'n sentmentele mes agter gelos en Cleve het gereël dat die courier dit optel.

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Churchill-weg 24, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d99b4e041963dd1fde3c932c58a846219f56ca69ce5e495fda45801ac236ce15ed349b635eb2616d54fef1407e0e0145b10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 24 Churchill Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.9196365 30.3169217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang