Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Southbroom Smartstays

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Barbie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very welcoming, clean and perfect for an overnight stay with our two Yorkie dogs. Very welcoming, clean and perfect for an overnight stay with our two Yorkie dogs. Extremely reasonable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René C
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Salig! Pragtige, goed toegeruste eenheid met uitsig op die tuin. Naby aan die strand, dorpie en Granny's Pool. Baie rustig. 'n Baie vriendelike gasheer. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René C
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Salig! Al ons verwagtinge is oortref met hierdie akkommodasie! Dit was mooi, goed toegerus vir selfsorg en baie rustig. Een van die slaapkamers het die pragtigste see-uitsig ooit! Kon net die heeldag lê en kyk. Die eenheid is gerieflik naby aan die dorpie, strand en Granny's Pool. Ons troeteldiere was welkom en veilig op die erf. Baie dankie aan die gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea P
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Tranquil. Comfortable, private S/C place with lovely paths for walks everywhere! Nature surrounding! Welcoming owners with loads of information about the area. Loved it! Extended our stay! Will return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rienie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Alles was perfek ek sal hierdie plek hoog aanbeveel, spesifiek die De Luxe-eenheid. Dit was 'n goeie besluit om by Terracotta te bespreek en ons het van die eerste oomblik af tuis gevoel. Die eenheid was presies wat ons verwag het en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sowaar 'n juweel teen 'n wonderlike prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie lekker verblyf en die eienaars is awesome! Baie behulpsaam en vriendelik. Die verblyf was perfek vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlindi P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Gesellig en netjies. Vriendelike diens. Snoesig, netjies en word om kring deur die natuur wat al jou sintuie stimuleer. Pragtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewet L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2022

Baie lekker gekuier, baie mooi uitsig en tuine. Naby alles. Ons het die boeke en bordspeletjies geniet asook die diere lewe in die tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

James M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

A beautiful location, close to the beach and shops. Great hosts and very friendly. Very quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ann G
Lang verblyf
4.2
Des 2022

Wonderlike vriendelike diens. Cleve het ons verblyf wonderlik gemaak met vriendelike diens. Ek het 'n sentmentele mes agter gelos en Cleve het gereël dat die courier dit optel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cleve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Churchill-weg 24, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d99b4e041963dd1fde3c932c58a846219f56ca69ce5e495fda45801ac236ce15ed349b635eb2616d54fef1407e0e0145b10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 24 Churchill Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.9196365 30.3169217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang