Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Southbroom Smartstays

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Churchill-weg 24, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Southbroom Smartstays bied selfsorgwoonstelle en is op die eienaar se eiendom geleë in die kusdorp Southbroom. Die eienaar bestuur die gastehuis en dit is ongeveer 650 m vanaf Southbroom Gholfklub en 1,5 km van die strand af.

Verblyf by Southbroom Smartstaysword aangebied in 2 gerieflike woonstelle, wat tussen 2 en 4 mense kan huisves. Elke eenheid beskik oor aparte slaapkamers, 1 badkamer, 'n toegeruste oopplan-kombuis waar etes gemaak kan word, asook 'n sitarea.

Beide eenhede lei na 'n parkagtige tuin met 'n veldblomtuin, bome, wonderlike voëls en diere wat die eiendom dikwels saans besoek. Elke woonstel het 'n privaat braai-area en gratis WiFi-toegang. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die nagkamera op die perseel het nege diere soos die grys- en blouduiker, bosbok, bosvark, Afrika-wildekat, grootkolmuskejaatkat, witstertmuishond, watermuishond en ystervark; baie apies kom gedurende die dag kuier. Die lys van voëls wat die tuin besoek het meer as 100 name. Die tuin lei direk na die Bosbokroete, 'n lieflike stappie in die bos wat deur die Southbroom Conservancy in stand gehou word. In plaas van die boswandeling kan gaste hier links draai, deur die tennisbane en 'n kort wandeling na die stil strand by Sea Village neem.

In die omgewing van Southbroom is 3 sportklubs: gholfbane, tennis- en rolbalbane, asook die strand. Daar is dokterskamers, 'n veearts, 'n tandarts, 'n apteek, 'n deli, koffiewinkels, 'n bottelstoor en restaurante, asook 'n KwikSpar.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cleve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Churchill-weg 24, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Southbroom Smartstays het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Churchill-weg 24, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d99b4e041963dd1fde3c932c58a846219f56ca69ce5e495fda45801ac236ce15ed349b635eb2616d54fef1407e0e0145b10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 24 Churchill Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.9196365 30.3169217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang