Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tevah Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 3, Bergsig, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tevah Accommodation bied selfsorgvakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar op die perseel, wat in die hartjie van Bergsig, Harrismith, geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger.

Dié woonstelletjie bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n dubbelbed en 'n matras wat vir 'n kind op versoek. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, tweeplaatgasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n stoep met sitplek en 'n draagbare braai waar gaste kan kuier.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Antionette D
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi uitsig op die Drakensberge en 'n stil rustige omgewing. Eenheid waarin ons oornag het was baie ruim en netjies.
Jan 2024
Juandre B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik diens en fasiliteite. Wat 'n besonderse plek. Ons sal beslis weer van Tevah gebruik maak. Goeie diens en menseverhoudinge, fantastiese fasiliteit...
Sien meer
Jan 2024
Esmé B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige oornag plekkie. Baie lekker plekkie om oor te slaap as jy oppad is na KZN om die pad korter te maak. Tydens loadshedding werk al die ligte, ba...
Sien meer
Jan 2024
Reinhardt H
Saam met lewensmaat
5.0
Een van die beste plekke. Dit is die naaste aan 'n perfekte plek waar ons kon kuier. Beste uitsig van die pragtige berg met die Kruis. Groot ordentlik...
Sien meer
Jan 2024
Ronnie V
Saam met lewensmaat
4.6
Comfortable and suited our needs. We were on a road trip and overnighting in Harrismith. The establishment was fit for purpose - well l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christoff Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Steenbokstraat 3, Bergsig, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Tevah Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 3, Bergsig, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46e02b05eb35a623c7e6b02241121d6bc5b1c7bca5f8269cd19fc909d0de9ed4c96ffd78dc3862e5ed0759c8fd09d8945e29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 3 Steenbok Street Bergsig 9880 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -28.27225834688 29.142373847885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang