Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tevrede Lekkerus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Tevrede Lekkerus
Baie dankie Anja. Sien uit na julle volgende kuier.

Michelle P
1 nag
5.0
Mei 2024

Gerieflik. Ek het baie lekker hier gebly, al was dit ongelukkig net vir een aand. Die huisie het alles wat nodig is, ek het van die uitsig met al die springbokkies (en ook 'n rendier?) gehou, en die bed was baie gemaklik. Die gasheer se kommunikasie met my was baie goed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Mees gerieflike verblyf in die mooiste Kalahari-omgewing. Eienaars is baie gasvry en huisies is smaakvol ingerig. Die plaas en die omgewing het ons verras met stilte, glinsterende sterrehemel, verblyf wat goed ingerig is en omgewing wat die siel voed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Tevrede Lekkerus
Baie dankie Natasha bly julle het dit geniet kom gerus weer

Trixi J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Fabulous and quiet. We love the off the beaten track stay! Fantastic accommodations in the middle of nowhere. A little hard to find in the dark, so make sure you get there before sunset. The hosts were the loveliest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Tevrede Lekkerus
Thank you so much Trix, I hope we will see you soon.

Sophia H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Ons weer daar oorbly, ideaal vir Kgalagadi Park. Baie lekker oorgebly. Die "huisies" is mooi modern binne met alles wat nodig is. Die sonsondergang oor die duine is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Tevrede Lekkerus
Baie bly julle het dit geniet, Sophia. Kom gerus weer.

Ansa L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Voortreflik. Dit was 'n baie groot verrassing om sulke lieflike huisies met silwer skoon wit beddegoed, 'n warm stort, yskassie, vrieskassie en soveel meer in die middel van 'n droë Kalahari aan te tref. Dit wil gedoen wees!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Tevrede Lekkerus
Wat n groot voorreg om julle hier te kon gehad het. Baie dankie vir die mooi woorde. Kom gerus weer.

Pieter D
1 nag Saam met vriende
3.0
Aug 2024

Oulik. Oulike plekkies, maar afgelee. Geen warm water. Beddens is baie hard, maar baie netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Kobus
Tevrede Lekkerus
Ons is so jammer as ons plek nie aan alles voldoen het nie. Die Kalahari is afgelee maar is 'n juweel vir 'n groot deursnee van mense wat dieper delf. Jammer dat die water vir julle nie warm was; ons het Maandag warm water in die huisie gehad terwyl ons skoon gemaak het. Dankie vir die inligting, ons sal dit opvolg.

Petra A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlik! Alles in plek en skoon. Kunstige hande. Sal beslis weer daar bly! Lekker privaat met pragtige uitsigte. Klein aanbeveling — bankie/rakkie/tafeltjie in badkamer om toiletware neer te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Tevrede Lekkerus
Dankie Petra ek sal definitief aandag daaraan gee en dankie vir jou goeie resensie hoop ons sien julle sommer gou weer.

Christina M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Lieflike verblyf. Lieflike eenheid. Rustig. Die pad na Askam is nogal swak en moet stadig gery word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Tevrede Lekkerus
Dankie Christina sien baie uit na ja julle volgende besoek

Gihan W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Die eienaar is baie gaaf en die plek is beeldskoon, dis net natuur rondom 'n mens. Die ligging van die plek is besonders en het alle geriewe wat 'n mens nodig sal kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Tevrede Lekkerus
Hi Gihan Dankie vir die goeie resensie, wat n groot voorreg om julle te gehad het, Sien baie uit na julle volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R31, Lusthof Plaas, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoIdNiP2XvJm7TVasiwJUWDDTPLIG0z769K01vNXC5qZe9iJSP4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Off the R31 Lusthof Farm 8467 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.898577965071 21.983717679977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang