Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tevrede Lekkerus

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R31, Lusthof Plaas, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tevrede Lekkerus is slegs 10 km buite Van Zylsrus aan die oewer van die droë Kurumanrivier in die Kalahari geleë.

Daar is verblyf in 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het ’n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie het ’n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Badhanddoeke word in alle eenhede voorsien.

Die kampeerplekke het elkeen 'n klein braai-area, elektriese kragpunt en 'n kraan. Kampeerders het toegang tot gehalte-ablusiegeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Michelle P
5.0
Gerieflik. Ek het baie lekker hier gebly, al was dit ongelukkig net vir een aand. Die huisie het alles wat nodig is, ek het van die uitsig met al die ...
Sien meer
Mei 2024
Natasha R
Saam met vriende
5.0
Mees gerieflike verblyf in die mooiste Kalahari-omgewing. Eienaars is baie gasvry en huisies is smaakvol ingerig. Die plaas en die omgewing het ons ve...
Sien meer
Jul 2023
Petra A
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Alles in plek en skoon. Kunstige hande. Sal beslis weer daar bly! Lekker privaat met pragtige uitsigte. Klein aanbeveling — bankie/rakkie/taf...
Sien meer
Jun 2023
Trixi J
Saam met lewensmaat
4.8
Fabulous and quiet. We love the off the beaten track stay! Fantastic accommodations in the middle of nowhere. A little hard to find in ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Sophia H
Saam met lewensmaat
4.6
Ons weer daar oorbly, ideaal vir Kgalagadi Park. Baie lekker oorgebly. Die "huisies" is mooi modern binne met alles wat nodig is. Die sonsondergang oo...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs die R31, Lusthof Plaas, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tevrede Lekkerus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kalahari Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R31, Lusthof Plaas, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoIdNiP2XvJm7TVasiwJUWDDTPLIG0z769K01vNXC5qZe9iJSP4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Off the R31 Lusthof Farm 8467 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.898577965071 21.983717679977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang