Thaba Lapeng Mountain Escape
Beskrywing
Die kamer is deel van die hoofhuis en het sy eie privaat ingang op die stoep. Die kamer beskik oor 'n koningingrootte bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe met 'n mikrogolfoond. Die stoep front suid-wes-noord.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Ander gaste moet in ag geneem word en dus word enige rusversteuring van watter aard ookal (bv. musiek, luidrugtigheid) nie toegelaat nie.
Die misbruik van alkohol word nie toegelaat nie.
Rook en/of 'vaping' is in die eenhede verbode.
Enige skade (breekskade of andersins) aan eiendom moet voor vertrek verklaar en vergoed word.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien daar reeds troeteldiere op die perseel is.
Geen partytjiebesprekings
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is deel van die hoofhuis en het sy eie privaat ingang op die stoep. Die kamer beskik oor 'n koningingrootte bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe met 'n mikrogolfoond en yskas. Bestanddele word elke dag aangevul. Die kamer is nie toegerus vir selfsorg nie en daar is ook nie toegewyde braaigeriewe nie. Eetgerei en breekware word egter voorsien en elke dag omgeruil. Die stoep front suid-wes-noord
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Ander gaste moet in ag geneem word en dus word enige rusversteuring van watter aard ookal (bv. musiek, luidrugtigheid) nie toegelaat nie.
Die misbruik van alkohol word nie toegelaat nie.
Rook en/of 'vaping' is in die eenhede verbode.
Enige skade (breekskade of andersins) aan eiendom moet voor vertrek verklaar en vergoed word.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien daar reeds troeteldiere op die perseel is.
Geen partytjiebesprekings
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg chalet het 'n ten volle toegeruste kombuis, eetkamer, sitkamer en 'n slaapkamerstel in 'n oop-plan formaat. Daar is 'n en- suite badkamer met 'n bad, wasbak, toilet en 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die chalet beskik ook oor 'n yskas, mikrogolfoond, 2-plaatstoof, koningingrootte bed en 'n 2-in-1 enkelbed (enkelbed met 'n uittrekbed onder). Daar is 'n rusbank met sitplek vir 2 en 'n skuifdeur wat na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe wat noord front lei. Die chalet het slaapplek vir 4 gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ander gaste moet in ag geneem word en dus word enige rusversteuring van watter aard ookal (bv. musiek, luidrugtigheid) nie toegelaat nie.
Die misbruik van alkohol word nie toegelaat nie.
Rook en/of 'vaping' is in die eenhede verbode.
Enige skade (breekskade of andersins) aan eiendom moet voor vertrek verklaar en vergoed word.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien daar reeds troeteldiere op die perseel is.
Geen partytjiebesprekings
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg chalet het 'n ten volle toegeruste kombuis, eetkamer, sitkamer en 'n slaapkamerstel in 'n oop-plan formaat. Daar is 'n en-suite badkamer met 'n bad, wasbak, toilet en 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die chalet beskik ook oor 'n yskas, 2-plaatstoof, koningingrootte-bed en 'n 2-in-1 enkelbed (enkelbed met 'n uittrekbed onder), asook 'n dubbelslaapbank. Die chalet het 2 skuifdeure wat noord en oos front en elkeen na 'n onderdakstoep met 'n uitsig lei. Ingeboude braaigeriewe is op die groter stoep beskikbaar. Die chalet het slaapplek vir 4 gaste, maar indien dit nodig is, kan die slaapbank ook gebruik word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ander gaste moet in ag geneem word en dus word enige rusversteuring van watter aard ookal (bv. musiek, luidrugtigheid) nie toegelaat nie.
Die misbruik van alkohol word nie toegelaat nie.
Rook en/of 'vaping' is in die eenhede verbode.
Enige skade (breekskade of andersins) aan eiendom moet voor vertrek verklaar en vergoed word.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien daar reeds troeteldiere op die perseel is.
Geen partytjiebesprekings
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet het slaapplek vir 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Daar is 'n eetarea, braai-area en swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ander gaste moet in ag geneem word en dus word enige rusversteuring van watter aard ookal (bv. musiek, luidrugtigheid) nie toegelaat nie.
Die misbruik van alkohol word nie toegelaat nie.
Rook en/of 'vaping' is in die eenhede verbode.
Enige skade (breekskade of andersins) aan eiendom moet voor vertrek verklaar en vergoed word.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien daar reeds troeteldiere op die perseel is.
Geen partytjiebesprekings
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thaba Lapeng Mountain Escape, R711, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang