Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Legae Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkerhoekweg, Rietvlei, Erf 172, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Vanaf R1 610 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Thaba Legae Guest Lodge skuil tussen die Magaliesberge en bied 'n rustige wegkruipplek, 13 km vanaf Rustenburg en 144 km vanaf Johannesburg. Thaba Legae Guest Lodge is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en bied maklike toegang tot die N4-hoofweg.

Verblyf word gebied in 19 en suite-gastekamers met lugversorging asook 3 grasdakkamers sonder lugversorging.

Die gaste-lodge bied gratis WiFi, 'n volledig gelisensieerde kroeg en 'n eetkamer, sowel as konferensiegeriewe met standaard oudiovisuele en konferensietoerusting, en 'n gastekantoor met internettoegang, faks- en fotostaatgeriewe. Daar word voorsiening gemaak vir troues en ander sosiale funksies, en alle etes word aangebied.

Ontspan by die swembad of geniet 'n daguitstappie na Sun City wat 42,8 km ver is, of Pilanesberg Nasionale Park wat 62,4 km ver is.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Millicent Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Donkerhoekweg, Rietvlei, Erf 172, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Thaba Legae Guest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 610
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 610
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkerhoekweg, Rietvlei, Erf 172, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fbabea96727e76e9e3ee774723feb5bb32d7839f1b8f442ba39c352b8e92d853351a3d5b338e3579f95862799ba54026903?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 610 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Donkerhoek Road Plot 172 Rietvlei 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.659102810468 27.17993746627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang