Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Lehae

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hantie L
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

It is a lovely, comfortable and well-equipped unit. It is a very well-equipped chalet. The only two things that I would like to comment on for future visitors are: If you visit in the cool/cold times of the year, bring your own extension cord in order to be able to plug in the electric blanket. If you sleep in the bottom bed and you like to read, bring your own reading light.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2024

Netjies sal aanbeveel. Netjies. Klein hondjies was net bietjie 'n steuring wat heeltyd geblaf het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Otto N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Aanvanklik nie lekker nie weens die honde oorkant maar later beter. Ons het lekker gebly tot op 'n punt, want die mense oorkant se honde het 24/7 geblaf en dit was baie irriterend. Ons wou op 'n stadium vroeg huis toe ry. Die eienaars het later by die huis gebly en die honde het gekalmeer. As die eienaars nie daar is nie, hou die honde dood eenvoudig nie op met blaf nie. Ek sal nie die plek aanbeveel aan enige iemand nie weens die honde van die mense oorkant Thaba Lehae.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John B
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

Baie lekker. Dit was baie lekker, net jammer vir die klein hondjies van een van die eenhede wat die hele tyd bal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Baie skoon en netjiese blyplek. Die blyplek was skoon en netjies met vars beddegoed en handdoeke. Vir ons was dit slegs 'n slaapplek en ons het min tyd daar spandeer en vir daardie doel was dit perfek. Ons was effe besorg oor die "oop" parkeerarea maar daar was wagte aan diens.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Izak V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Des 2023

Rustig gewees baie stil mense baie vriendelik. Baie geniet sal weer so maak.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Was perfek. Lekker gekuier, netjiese plek en was so rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Thaba Lehae
A million thanks for your wonderful review, Rina. We appreciate it and we look forward to seeing you again.

Elmarie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Heerlik ten spyte van die slegte weer. Mooi uitsig in 'n stil rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J.p D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie lekker en mooi. Gaan sien Clarens. Ons sal weer gaan, net langer bly, baie mooi en interessante plekkies om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Thaba Lehae
Thank you so much for your awesome review and we would love it if you stayed again.

Rene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Lovely place, clean and ideally situated. Felt very safe. Kind considerate owner, would go the extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Thaba Lehae
Very many thanks for your wonderful review, Rene, and I look forward to accommodating you again under less stressful circumstances for you - for a proper holiday.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 275

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 125
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 125
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 13, Larola Terraces, Trans Caledon-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ff86e98cb66c0b865393b258fa8ecb2101c432b725745547274dfea8638da04bdde6f85809af72581f1cca010c5e470a04d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag, vir 3 mense 12 5 1 5 Unit 13, Larola Terraces Trans Caledon Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.518497422695 28.42838903261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang