Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Lehae

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 275

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Thaba Lehae
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hantie L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie L

It is a lovely, comfortable and well-equipped unit.

It is a very well-equipped chalet. The only two things that I would like to comment on for future visitors are: If you visit in the cool/cold times of the year, bring your own extension cord in order to be able to plug in the electric blanket. If you sleep in the bottom bed and you like to read, bring your own reading light.

Annatjie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie V

Netjies sal aanbeveel.

Netjies. Klein hondjies was net bietjie 'n steuring wat heeltyd geblaf het.

Otto N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Otto N

Aanvanklik nie lekker nie weens die honde oorkant maar later beter.

Ons het lekker gebly tot op 'n punt, want die mense oorkant se honde het 24/7 geblaf en dit was baie irriterend. Ons wou op 'n stadium vroeg huis toe ry. Die eienaars het later by die huis gebly en die honde het gekalmeer. As die eienaars nie daar is nie, hou die honde dood eenvoudig nie op met blaf nie. Ek sal nie die plek aanbeveel aan enige iemand nie weens die honde van die mense oorkant Thaba Lehae.

John B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John B

Baie lekker.

Dit was baie lekker, net jammer vir die klein hondjies van een van die eenhede wat die hele tyd bal.

Riaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Baie skoon en netjiese blyplek.

Die blyplek was skoon en netjies met vars beddegoed en handdoeke. Vir ons was dit slegs 'n slaapplek en ons het min tyd daar spandeer en vir daardie doel was dit perfek. Ons was effe besorg oor die "oop" parkeerarea maar daar was wagte aan diens.

Izak V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Izak V

Rustig gewees baie stil mense baie vriendelik.

Baie geniet sal weer so maak.

Rina S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Was perfek.

Lekker gekuier, netjiese plek en was so rustig.

Thaba Lehae se terugvoer

A million thanks for your wonderful review, Rina.
We appreciate it and we look forward to seeing you again.

Thaba Lehae
Elmarie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Heerlik ten spyte van die slegte weer.

Mooi uitsig in 'n stil rustige area.

J.p D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J.p D

Baie lekker en mooi.

Gaan sien Clarens. Ons sal weer gaan, net langer bly, baie mooi en interessante plekkies om te sien.

Thaba Lehae se terugvoer

Thank you so much for your awesome review and we would love it if you stayed again.

Thaba Lehae
Rene L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene L

Lovely place, clean and ideally situated. Felt very safe.

Kind considerate owner, would go the extra mile.

Thaba Lehae se terugvoer

Very many thanks for your wonderful review, Rene, and I look forward to accommodating you again under less stressful circumstances for you - for a proper holiday.

Thaba Lehae
Jd K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd K

Fantastic.

Absolutely fantastic. Juliet is just amazing, always helpful. The place is gorgeous and very very neat.

Thaba Lehae se terugvoer

Thank you so much for your awesome review, Jd. I hope you will stay again.

Thaba Lehae
Riana D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana D

Ongelooflik vir 'n wegbreek naweek

Lekker plekkie vir 'n naweek saam met familie en vriende.

Thaba Lehae se terugvoer

Many thanks for your great review, Riana. You were great guests and you are welcome back anytime.

Thaba Lehae
Vanaf
Vanaf R1 125
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 125
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 13, Larola Terraces, Trans Caledon-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ff86e98cb66c0b865393b258fa8ecb2101c432b725745547274dfea8638da04bdde6f85809af72581f1cca010c5e470a04d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag, vir 3 mense 12 5 1 5 Unit 13, Larola Terraces Trans Caledon Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.518497422695 28.42838903261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang