Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Lehae

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 13, Larola Terraces, Trans Caledon-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 125 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Thaba Lehae is 'n lieflike, goed toegeruste en gerieflike oopplan-woonstel in die Larola Terraces-kompleks 900 m vanaf Clarens.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n enkelbed op die onderste verdieping en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n solderkamer met 'n dubbelbed op die boonste verdieping en 'n en suite-badkamer met 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, ketel, broodrooster, gasvryheidskinkbord en mikrogolfoond toegerus. Die etenstafel het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 3 gemaklike stoele.

In die koue maande word elektriese komberse, warm duvets, gas- en elektriese verwarmers voorsien. Die buite-area is ideaal vir braai en daar is ook 'n toonbank met stoele en 'n uitsig op Horebberg van die stoep af. Thaba Lehae is troeteldiervriendelik vir maksimum 2 klein hondjies, maar slegs op versoek.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Gewilde besienswaardighede en aktiwiteite sluit inkopies, gholfbane, kunsgalerye, restaurante, geskiedkundige toere, kunsvlieghengel, voetslaan, perdry, vierwielmotorfietsry, ritslyn, dinosourus- en wildtoere en 4x4-avonture in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Hantie L
5.0
It is a lovely, comfortable and well-equipped unit. It is a very well-equipped chalet. The only two things that I would like to comment...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Annatjie V
Saam met vriende
4.4
Netjies sal aanbeveel. Netjies. Klein hondjies was net bietjie 'n steuring wat heeltyd geblaf het.
Mei 2024
Otto N
Saam met lewensmaat
4.4
Aanvanklik nie lekker nie weens die honde oorkant maar later beter. Ons het lekker gebly tot op 'n punt, want die mense oorkant se honde het 24/7 gebl...
Sien meer
Apr 2024
John B
4.0
Baie lekker. Dit was baie lekker, net jammer vir die klein hondjies van een van die eenhede wat die hele tyd bal.
Apr 2024
Riaan V
Saam met lewensmaat
4.0
Baie skoon en netjiese blyplek. Die blyplek was skoon en netjies met vars beddegoed en handdoeke. Vir ons was dit slegs 'n slaapplek en ons het min ty...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 275

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Eenheid 13, Larola Terraces, Trans Caledon-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Thaba Lehae het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 125
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 125
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 13, Larola Terraces, Trans Caledon-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ff86e98cb66c0b865393b258fa8ecb2101c432b725745547274dfea8638da04bdde6f85809af72581f1cca010c5e470a04d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag, vir 3 mense 12 5 1 5 Unit 13, Larola Terraces Trans Caledon Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.518497422695 28.42838903261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang